Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Premier Hotel O.R. Tambo

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Flip D
1 nag
5.0
Jun 2024

Lekker lekker! Ja, dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly. Naby die lughawe. Vriendelike en behulpsame personeel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Helena D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2022

Excellent location close to airport. Superb value for money. Clean, spacious, safe and quiet. The staff is excellent. We missed the breakfast due to our early departure. Free shuttle to airport on the half hours is a bonus. Will stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thola S
Kort verblyf
4.6
Okt 2022

Was very nice, staff were very helpful and friendly. Staff were very helpful and friendly. I felt very safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecil N
1 nag
1.6
Aug 2022

Baie geraas. Die plek is onveilig. By die ontvangs was gesê ons mag nie rond loop en vir niemand die deur oop maak nie.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2021

Baie lekker moderne plek. Kamer was lekker ruim en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dittmar B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2019

'n Mens sou verwag dat daar een of ander diens in die area sou wees. Maar dis darem teen 'n internasionale lughawe, so miskien sou dit daaraan kon voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frikkie B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2019

Netjiese en aangename verblyf tydens OR Tambo internasionale lughawe besoek. Die verblyf was presies soos in die webtuiste se gegewens weergegee. Maklik om per GPS te bereik en naby aan lughawe. Die ontbyt was goed en aanpasbare tye. Alhoewel ons dit nie nodig gehad het nie, is die 24 uur kamerdiens en bediening baie gerieflik indien jy laat vanaf lughawe vertrek. Sal weer daar oornag indien nodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Frans H
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2019

Baie ruim en goed ingerig, sal definitief aanbeveel. Die hotellughawe-shuttle 'n baie welkome gesig na 'n lang vlug. Die Premier Hotel was 'n baie goeie keuse met alles wat ek benodig het. Baie lekker bed, stort en uitstekende ontbyt.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 129

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 490
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 490
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 564 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Gladiatorstraat 73, Rhodesfield, Johannesburg, 1620, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f89557abb2a744fa4ebe946a28c6528fca5e14e964d23533fd6b89d59f5fa31656b21f1f06ff63c30e27beaecb76e8c030e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 490 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 73 Gladiator Street Rhodesfield 1620 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -26.122221024615 28.2314863801

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang