Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Premier Hotel O.R. Tambo

  • Kapasiteit: 564 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Gladiatorstraat 73, Rhodesfield, Johannesburg, 1620, Gauteng
  • Vanaf R1 920 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Premier Hotel O.R. Tambo is in Rhodesfield, Johannesburg geleë. Dit is nie net 'n oornagplek nie, maar die hotel bied al die dienste, styl en luuksheid sodat dit ideaal is vir vakansiegangers of sakereisigers.

Die hotel bied verskeie suites en kamers. Die kamers se grootte en uitleg verskil, maar al die kamers het die nodige geriewe soos sekere DStv-kanale, 'n haardroër en 'n telefoon vir maaltye in die kamer.

Gaste kan gerus die hotel se verskeie geriewe geniet, soos WiFi in die openbare areas en by ontvangs, 'n skitterende swembad vir die somerdae, 'n restaurant op die perseel met heerlike maaltye, 'n spa vir ontspanning en moderne konferensiegeriewe vir tot 750 sakereisigers in 'n teater-styl in verskeie konferensielokale. Die hotel het ook 'n gratis pendeldiens vir gaste van 05:00 tot 00:30 elke dag na die lughawe toe.

Die hotel is slegs 500 m van die Gautreinstasie af en 1 km van die terminaal af. Die hotel bied volledige diens vir sakereisigers en vakansiegangers.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Blaaibord
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Corne M
Gesin met tieners
5.0
Very pleasant. Awesome service and great rooms.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Flip D
5.0
Lekker lekker! Ja, dit was baie lekker.
Jun 2024
Gretchen R
Saam met lewensmaat
4.6
Gerieflik, privaat en netjies. Die oornag was baie lekker en gerieflik. Die kamer was skoon en netjies. 'n Gerieflike stil area met goeie ontvangsdame...
Sien meer
Nov 2024
Elmarie B
Saam met lewensmaat
4.0
Goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly. Naby die lughawe. Vriendelike en behulpsame personeel.
Mrt 2024
Helena D
Besigheidsreis
5.0
Excellent location close to airport. Superb value for money. Clean, spacious, safe and quiet. The staff is excellent. We missed the bre...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2022

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 145

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Gladiatorstraat 73, Rhodesfield, Johannesburg, 1620, Gauteng
  • Gaste dink Premier Hotel O.R. Tambo het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 920
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 920
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 564 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Gladiatorstraat 73, Rhodesfield, Johannesburg, 1620, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f89557abb2a744fa4ebe946a28c6528fca5e14e964d23533fd6b89d59f5fa31656b21f1f06ff63c30e27beaecb76e8c030e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 920 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 73 Gladiator Street Rhodesfield 1620 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -26.122221024615 28.2314863801

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang