Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Premier Resort Cutty Sark

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Pierre S
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2022

Positief verras met die oord. Ons het op pad na ons eintlike bestemming een nag by die oord oornag. Toe ons uitklok was ons nogal spyt dat ons nie nog 'n aand gekies het nie. Dit was 'n baie gemaklike omgewing en ons het die geriewe, kos en drankies baie geniet. Familiekamer was ook gerieflik en mooi skoon (vra net vir 'n kamer wat nie direk bo die lugverkoeling sit nie, anders hoor jy nie die see nie!).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rika B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Fantastic holiday experience! We had a fantastic time at Cutty Sark! The rooms were immaculate and the food a real treat. We couldn't have asked for a better location. Will definitely go back again soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 129

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 610
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 610
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 158 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ou Hoofweg, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0f9d25c905182142a40db19d51ffab28e6146d40ed30a8beebe775b12daef4fc9530a01e3b4a507cf6d8aa2ed6423bc94de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 610 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Old Main Road Scottburgh 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -30.276214484536 30.758823847885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang