Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Premier Resort Mpongo Private Game Reserve

Wildsplaas

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gloudine S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Dit was absoluut fantasties. Die personeel is ongelooflik vriendelik dog professioneel. Hulle het ons op die hande gedra. Die game drive was ook baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Heerlik gekuier. Kos uitstekend. Goeie verblyf. Vriendelike en behulpsame personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cherlene E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2018

Fantasties en ongelooflik mooi. Van dag een, vandat ons bespreek het, tot die dag wat ons moes huis toe gaan, was die diens, die mense en die omgewing net puik, asemrowend en alles die moeite werd. Ons sal definitief weer gaan. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 129

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 530
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 530
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 68 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Macleantown-distrik, N6, Oos-Londen, 5202, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6eb409341fcf159a2decd757ca786eb5268af4156476718513943ed29196133b58692d357b4a2adb2b52c23e3209ccb54ae9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 530 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Macleantown District N6 National Road 5202 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -32.852970869317 27.744182944225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang