Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Premier Splendid Inn Pinetown

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
4.5
Elizabeth M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Fantastic. Incredible service. The staff went out of their way to assist. Friendly and efficient. I had a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2022

Geen probleme gehad nie - diens uitstekend. Ligging bietjie vreemd, maar ons het baie veilig gevoel en fantastiese diens gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan O
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2022

Netjies. Het gevra of ons ontbyt in eetsaal wou hê of in kamer, het in kamer geëet die kos was perfek, en op tyd.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Amanda S
1 nag Gesin met tieners
3.2
Feb 2021

Gemiddelde verblyf. Televisie en telefoon het nie gewerk nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Kwanele M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2020

Stayed for a night but we wished we had booked for more days. We had a great time there, the staff is friendly from the reception to to kitchen staff. Rooms are clean and everything is as seen on the pictures on the site. Would highly recommend it to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Reservations
Premier Splendid Inn Pinetown
Thank you for taking the time to rate us and for the valuable comments, much appreciated.

Nico T
Kort verblyf
4.2
Feb 2020

Clean rooms and very nice food available. Splendid inn needs a proper ice machine. It is of poor quality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Reservations
Premier Splendid Inn Pinetown
Thank you for the rating, we will have a look at our current ice machines and improve where required.

Wynand D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2018

Par for the course. Aandete in hotel se restaurant was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Premier Splendid Inn Pinetown
Baie dankie vir die terugvoer, dit word waardeer.

Alet P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2017

Uitstekend. Kamer was netjies. Diens is puik. Die ontbyt was so lekker en so groot. Baie rustig. Sal hierdie plekkie vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Premier Splendid Inn Pinetown
Dankie vir die terugvoer.

Mike F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2017

Overall very good value for money. Will definitely stay here again. We were pleasantly surprised. The food served in the restaurant, both breakfast and dinner were of 5 star quality. Compliments to the chef.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle L
1 nag Saam met lewensmaat
1.6
Sep 2017

Outyds en slegte diens. Die diens was uiters pateties en die kos ongelooflik onder standaard. Kan glad nie glo dat hulle deel is van Premier Hotel-groep nie. Ek reis 8-10 maande 'n jaar, by verre die slegste verblyf in die groep.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 129

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R970
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R970
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 139 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kings-weg 65, Pine Town, Durban, 3600, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d30aeedc84509d58499e7b5cc1a10d28ea0541c98b8258a83fc7fbbd1bb528244a35e36aaca50dbec5ce3f07bf183d2cde4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R970 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 65 Kings Road Pine Town 3600 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -29.814478057633 30.865638256073

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang