Premier Splendid Inn Pinetown
- Kapasiteit: 139 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kings-weg 65, Pine Town, Durban, 3600, KwaZulu-Natal
- Vanaf R970 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Premier Splendid Inn Pinetown is in Pinetown geleë. Dis 'n klein stad, ongeveer 16 km wes van Durban. Dis perfek vir 'n sakereis of 'n vakansie en die hotel bied gerieflike akkommodasie naby aan 'n verskeidenheid doendinge en vermaak.
Die akkommodasie by die Premier Splendid Inn Pinetown beslaan 71 kamers wat almal en suite-badkamers het en tot 145 gaste kan akkommodeer. Die algemene geriewe in die kamers sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis in die kamer, 'n telefoon en tee- en koffiemaakgeriewe. Vir sakereisigers is daar moderne konferensiegeriewe en ons kan tot 150 afgevaardigdes in 'n arena-opset akkommodeer.
Premier Splendid Inn Pinetown se geriewe sluit 'n silwerskoon swembad is. Die Saratoga Restaurant bedien smullekker à la carte-aandetes, daar is 'n kroeg by die swembad, 'n sakesentrum en 'n pendeldiens om aangename verblyf te verseker. Gaste kan by die restaurant aanklop vir ontbyt, middagete en andete vir 'n heerlike buffet-ete of een van die geregte op die á la carte-spyskaart.
Die sonskyn reg deur die jaar en al die besienswaardighede van die Zoeloe-koninkryk maak van Pinetown een van die gewildste KwaZulu-Natal vir sake- en vakansiereisigers. Heelwat binne- en buite-aktiwiteite is beskikbaar net 'n entjie se ry van die hotel af.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Portier
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 142
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Kings-weg 65, Pine Town, Durban, 3600, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Premier Splendid Inn Pinetown het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Pinetown New Germany Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 139 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kings-weg 65, Pine Town, Durban, 3600, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang