Premier Splendid Inn Port Edward
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoek van Ramsey-laan en Hoofstraat, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 070 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Premier Splendid Inn Port Edward is in Port Edward geleë, 'n pragtige kusdorpie wat lieflike akkommodasie met panoramiese uitsigte oor die oseaan of welige groen duine met piesangboorde bied. Dit is perfek vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die hotel het verskeie elegante kamers met lugversorging en is goed toegerus met en suite-badkamers en stylvolle meubels. Hoewel die meeste kamers die nodige geriewe vir etes in die kamer bied, bied die hotel ook ten volle toegeruste selfsorgwoonstelle vir gesinne. Die kamers sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, haardroërs en kluise in.
Om met die vakansie-tema voort te gaan, het die hotel 'n skitterende swembad, die Old Mariners Restaurant vir heerlike à la carte-aandetes, 'n sakesentrum en 'n klein spa. Konferensiegeriewe is ook beskikbaar.
Die ruim kamers, konferensiegeriewe en die pragtige uitsigte van die vallei, maal die hotel die eerste keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat teen die KwaZulu-Natalse kus kom wegbreek.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Etes Op Versoek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 142
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Hoek van Ramsey-laan en Hoofstraat, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoek van Ramsey-laan en Hoofstraat, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang