Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Prentjie-Mooi by die Punt, Mosselbaai - 11 Point Terrace

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Hugo L
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Alles wat jy nodig het teen 'n sakpas prys! Ons het vreeslik lekker gebly en die ligging is perfek. Sal vir seker teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmari
Prentjie-Mooi by die Punt, Mosselbaai - 11 Point Terrace
Beste Hugo Wonderlik om te hoor! Ons sien verseker weer uit na jul koms. Groete

Paul Anthony N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Peaceful and well worth the visit. Very enjoyable. Mossel Bay, a wonderful town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carl P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Heerlike wegbreek van die stad se geraas. Die eenheid is loopafstand van winkels en die strand. Jy raak met die klank van die see aan die slaap en môre-oggend weer wakker. Wat meer wil 'n mens hê? Baie dankie vir gasvryheid en goeie gehalte geriewe. Ons kom kuier graag weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmari
Prentjie-Mooi by die Punt, Mosselbaai - 11 Point Terrace
Baie baie dankie vir hierdie wonderlike terugvoer Carl! Dit word beslis hoogs waardeer! Sien vreeslik uit na jul volgende koms en weereens dankie vir die wonderlike gaste wat jul is! Groete, Wolmaranse

Stefan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2022

Baie lekker. Great place. Well finished. Definitely go again.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmari
Prentjie-Mooi by die Punt, Mosselbaai - 11 Point Terrace
Lovely to hear Stefan! Looking forward to your next visit!!

Ronel L
Kort verblyf
5.0
Des 2020

Baie dankie vir die lieflike plek. Dit was ideaal vir ons en het baie lekker gebly. Dit sal nou ons plekkie wees elke jaar as ons op vakansie gaan. Prentjiemooi in Mosselbaai - 11 Point Terrace is n pragtige en lieflike plek en als wat jy nodig het. Ek sal enigiemand aanbeveel om daar te gaan bly. Ons het baie lekker daar gebly en sal net daar wil bly elke jaar want dit is loopafstand vanaf die strand, eetplekke en kuierplekke en die plek het my en my gesin se hart gesteel. Wil sommer die plekkie kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmari
Prentjie-Mooi by die Punt, Mosselbaai - 11 Point Terrace
Beste Ronel Dit is absoluut wonderlik om te hoor! Ons sien uit om jul binnekort weer te kan verwelkom!

Chris L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Good, clean, neat and tidy. We experienced a very pleasant stay in this very clean, neat and tidy unit within 300 m of the ocean. Someone was there to meet and greet us on arrival too. That was a nice touch. The only negatives I could find was that DStv was advertised, but there is only Open View TV and there was no fibre! Other than that, I would recommend Prentjie Mooi to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2020

Wonderlik! Was baie skoon en netjies en als wat nodig is was daar. Sal enige tyd teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmari
Prentjie-Mooi by die Punt, Mosselbaai - 11 Point Terrace
Beste Adele, Wonderlik om te hoor! Jul was fantastiese gaste en ons sien uit om jul weer te verwelkom. Groete, Wolmaranse

Wilma O
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2019

Dit was absoluut fantasties! Ons kon nie vir beter gevra het nie. Dit was presies wat ons wou hê en nodig gehad het. Ligging is perfek en ons het lekker gestap en baie min gery. Die kuiertjie was hemels en dit was glad nie lekker om terug in die stad te kom nie. Die eienaars is die lieflikste mense en het ons so tuis laat voel. Die woonstel het alles wat nodig is en is baie netjies. By verre een van ons heel lekkerste vakansies ooit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmari
Prentjie-Mooi by die Punt, Mosselbaai - 11 Point Terrace
Wow Elsje! Baie baie dankie vir hierdie wonderlike terugvoer! Dit word beslis hoogs waardeer! Sien vreeslik uit na jul volgende koms en weereens dankie vir die wonderlike gaste wat jul is! Groete, Wolmaranse

Jennifer O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2019

Baie lekker gebly. Netjies. Trappe net nie geskik vir bejaardes of siek persone.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmari
Prentjie-Mooi by die Punt, Mosselbaai - 11 Point Terrace
Beste Jennifer, Baie dankie vir jul terugvoer. Ons is baie bly dat jul lekker by ons gekuier het! Groete Wolmaranse

Wessie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2019

Wonderlik. Hier kort niks. Hierdie is 'n baie gerieflike woonstel wat baie goed geleë is met 'n lekker uitsig van die balkon. Die woonstel het alles wat jy moontlik nodig kan kry en alles is van goeie gehalte en onberispelik skoon. Baie dankie aan die eienaars, jul sien ons weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmari
Prentjie-Mooi by die Punt, Mosselbaai - 11 Point Terrace
Wonderlike nuus Wessie. Vreeslik lekker om te hoor jul het dit geniet. Ons sien verseker uit na jul volgende kuier. Groete, Wolmaranse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charmari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Point-straat 38, 11 Point Terrace, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64c6881830e4ac523377ce6ebc99220334664f7dfbd5c435cb2a3b7d16a57c2af404ff91cf70ea3a439fab51cd3e2d0e995d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 38 Point Road 11 Point Terrace 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -34.184625876136 22.156365813492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang