Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Prentjie-Mooi by die Punt, Mosselbaai - 11 Point Terrace

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Point-straat 38, 11 Point Terrace, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Prentjie Mooi in Mosselbaai - 11 Point Terrace is in die kusdorpie Mosselbaai langs die Tuinroete geleë. Die eenheid is langs Point Karavaanpark en 300 meter vanaf die see geleë.

Dié eenheid het gerieflike slaapplek vir 4 gaste. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n skuifdeur wat na 'n omheinde patio-braai-area lei. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en bied uitsigte oor die heuwels aan die agterkant van die woonstelgebou. Daar is 'n derde enkelbed vir ontspanning in die sitkamer.

Daar is 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond, breekware en eetgerei.

Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die glas-skuifdeur lei na 'n omheinde patio met 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek in die motorhuis word voorsien.

Mosselbaai het baie wonderlike besienswaardighede in en om die area, insluitend die Attakwaskloofpas, die Botlierskop-wildreservaat en die Pinnacle Point-gholfbaan, visvang, haaihokduik en walviskyk.

Hierdie pragtige woonstel, geleë in die prentjiemooi ligging van Mosselbaai, bied gaste die geleentheid om die heel beste wat Mosselbaai te bied te verken; alles binne stapafstand.

As jy die voordeur oopmaak - gaste sal 'n pragtige uitsig oor die berg en staproete hê terwyl die agterste glasvensters oopgemaak word, sal gaste 'n asemrowende uitsig oor die see hê.

Besienswaardighede: Dit is minder as 100 meter (na die strand se kant toe) vanaf The Lighthouse Hotel & Restaurant,
The Point Hotel & Restaurant, Dolphino's Restaurant,
Ponto's Restaurant. Big Blue Restaurant. FantaSea, die vlooimark, The Cave, en 'n staproete asook die strand (puik branderplankry-plek).

As jy besluit om 'n entjie verder te stap, is die Bartholomeus Diaz Museum sowat 1 km weg asook talle ander restaurante en winkels asook markte.

Neem asseblief kennis dat alle foto's in die huis geneem is en van besienswaardighede binne 200 meter van die huis af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Prentjie-Mooi by die Punt, Mosselbaai - 11 Point Terrace
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charmari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Point-straat 38, 11 Point Terrace, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Prentjie-Mooi by die Punt, Mosselbaai - 11 Point Terrace het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Point-straat 38, 11 Point Terrace, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64c6881830e4ac523377ce6ebc99220334664f7dfbd5c435cb2a3b7d16a57c2af404ff91cf70ea3a439fab51cd3e2d0e995d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 38 Point Road 11 Point Terrace 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -34.184625876136 22.156365813492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang