Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

President 21

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Presidentstraat 21, Bloemhof, 2660, Noordwes
  • Vanaf R1 090 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

President 21 is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in Bloemhof, 'n dorpie op die oewer van die Vaalrivier.

Die verblyf bied slaapplek aan 3 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n enkelbed en 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

President 21 het 'n kombuis wat met 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, 'n wasmasjien, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n etenstafel. Ander geriewe sluit komplimentêre tee en koffie, elektriese waaiers en strykgeriewe in.

Daar is oorgenoeg parkeerplek op die perseel vir voertuie en sleepwaens. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe. Verder is daar 'n watertenk met 'n drukpomp en 'n kragopwekker vir kragonderbrekings.

Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang in die Vaalrivier, wat die grootste sytak van die Oranjerivier in Suid-Afrika is, in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir President 21
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Fiena Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Presidentstraat 21, Bloemhof, 2660, Noordwes
  • Gaste dink President 21 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bloemhof Noordwes
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Presidentstraat 21, Bloemhof, 2660, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde2266d84f5a087623b2bd3d98e718bf9f5cb30217fb07c1628fef2e4b2cdbea1c12cd5795d6a94bf492e394a0ef8ff18f0b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag, vir 3 mense 1 5 1 5 21 President Street Bloemhof 2660 Noordwes 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -27.643970528828 25.605281161516

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang