Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

President Paul Kruger Guest Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Natasha G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Skoon, netjies en pragtige plek en mense. Was kort maar baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Puik. Besonderse plek, beslis ons nuwe nommer 1 verblyf vir Rustenburg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Vriendelike rustige atmosfeer. Heerlik gebly. Die mense is baie vriendelik en dit is 'n plek ryk in geskiedenis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah T
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Ons kuier was te kort, gaan beslis gou weer terug. Dit is die mooiste plekkie. En tannie is die oulikste vriendelikste tannie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Ons het slegs vir een nag oorgebly. Dit was heerlik en rustig. Lekker ontbyt. Dit is 'n pragtige, rustige en skoon plek. Ons het heerlik gebly. Die gasvrou was wonderlik en het uit haar pad gegaan om dit vir ons gerieflik te maak. Ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estie D
1 nag
5.0
Jan 2024

Heerlike ontspanne atmosfeer en goeie ontbyt. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrie K
1 nag Saam met vriende
4.8
Jul 2024

Ongelooflik lekker! Baie dankie vir die gasvryheid en die regtige mooi slaapplek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Devin C
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Rustig en lekker. Baie lekker plek, rustig en goeie diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Baie interessante plek, gasvry en lekker gewees. Een aand daar spandeer, die volgende oggend die eienaar ontmoet, lekker gesels. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.8
Sep 2023

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Pamela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 35 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkloof plaas 16, Langs die R24, , 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkAiMioNr5XnRj01FxtI6KtgLU3wCV62ibMbVsFsqiCIZwUmL3S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Farm Waterkloof 16 Off the R24 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.743513972058 27.269654634393

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang