Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

President Paul Kruger Guest Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Pamela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir President Paul Kruger Guest Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Natasha G - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha G

Skoon, netjies en pragtige plek en mense.

Was kort maar baie lekker.

Deon J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon J

Puik.

Besonderse plek, beslis ons nuwe nommer 1 verblyf vir Rustenburg.

Ina S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina S

Vriendelike rustige atmosfeer.

Heerlik gebly. Die mense is baie vriendelik en dit is 'n plek ryk in geskiedenis.

Sarah T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah T

Ons kuier was te kort, gaan beslis gou weer terug.

Dit is die mooiste plekkie. En tannie is die oulikste vriendelikste tannie.

Susan L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L

Ons het slegs vir een nag oorgebly. Dit was heerlik en rustig. Lekker ontbyt.

Dit is 'n pragtige, rustige en skoon plek. Ons het heerlik gebly. Die gasvrou was wonderlik en het uit haar pad gegaan om dit vir ons gerieflik te maak. Ontbyt was heerlik.

Estie D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie D

Heerlike ontspanne atmosfeer en goeie ontbyt.

Sien sterre.

Gerrie K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie K

Ongelooflik lekker!

Baie dankie vir die gasvryheid en die regtige mooi slaapplek!

Devin C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Devin C

Rustig en lekker.

Baie lekker plek, rustig en goeie diens!

Deon V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Baie interessante plek, gasvry en lekker gewees.

Een aand daar spandeer, die volgende oggend die eienaar ontmoet, lekker gesels. Baie lekker gebly.

Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Melani J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melani J

Rustige atmosfeer.

Die verblyf was puik en ons het rustig geslaap. Dis 'n oase digby besighede en eetplekke.

Jeanne D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanne D

Pragtige omgewing en heerlike verblyf.

Tuine baie mooi, lekker verblyf en ontbyt.

President Paul Kruger Guest Lodge se terugvoer

More Jeanne.
Ons waardeer jou terugvoer.
Hoop ons sien julle weer
Groete
Pam

President Paul Kruger Guest Lodge
Delia O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Delia O

Good and professional.

Clean and comfortable.

Nadine S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nadine S

Vriendelike diens en baie lekker.

Sal hulle beslis aanbeveel en sal weer van hulle gebruik maak, was 'n heerlike ervaring.

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 35 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkloof plaas 16, Langs die R24, , 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkAiMioNr5XnRj01FxtI6KtgLU3wCV62ibMbVsFsqiCIZwUmL3S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Farm Waterkloof 16 Off the R24 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.743513972058 27.269654634393

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang