Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beal Rainbow Nation Cultural Village

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lulu W
Kort verblyf
4.8
Aug 2023

'n Paar woorde is te min, maar die perfekte woorde, dit was fabulous en homely. Ons was tuis weg van die huis. Dankie, Wayne. Dit was werklik lekker en rustig by jul. Sal definitief weer kom, asook aangebeveel vir ander mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
DALENE
Beal Rainbow Nation Cultural Village
Baie dankie. Dit was 'n plesier om julle by ons te hê. Ons hoop om julle weer te sien.

Heidi P
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2023

Baie netjies, veilig. Perfek vir lang verblyf. 30 min van Camp Discovery af. Gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Woonstel het alles moontlik in wat 'n huis sal hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
DALENE
Beal Rainbow Nation Cultural Village
Baie dankie Heidi. Dit was 'n plesier om julle by ons te he. Julle het die plek so mooi skoon gemaak. Hoopelik sien ons julle weer. Groete, Wayne & Charmain

Leigh-ann T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2023

Out of this world! Wayne and Charmaine were the best hosts I have ever in my 51 years of travelling had. Nothing was too much trouble and they went way beyond what was expected. It was the best service I have ever received from any service, not only in travel. If you want an affordable, best service, go to Prestige Self-Catering.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
DALENE
Beal Rainbow Nation Cultural Village
Thank you so much for your kind review. We enjoyed hosting you and the family.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

DALENE Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Elke-straat 116, Prestige College, Hammanskraal, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2dcc63fbdc8242ab63c95314a449ac67156446fde2a0ea55408997610644a228e002e0ebbd3d63f9a79361dcaaeabd775a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 116 Elke Street Prestige College 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -25.430325807116 28.277776392096

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang