Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beal Rainbow Nation Cultural Village

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Elke-straat 116, Prestige College, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Beal Rainbow Nation Cultural Village is op dieselfde perseel as Prestige College, 'n bekende skool in Gauteng. Die eenheid is 'n kort entjie se ry vanaf Dinokeng Wildreservaat wat dit ideaal maak vir gaste wat die reservaat wil verken.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort en bad.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, lugbraaier, ketel en broodrooster toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV met DStv en 'n kaggel. Daar is 'n motorafdak met direkte toegang tot die kombuis. Die eenheid spog met 'n pragtige tuin met braaigeriewe en huisves verskeie voëlspesies. Daar is ook 'n omsetter wat die TV tydens beurtkrag aanhou.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad, 'n boma en 'n groot Lapa vir 200 gaste.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Beal Rainbow Nation Cultural Village
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

DALENE Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Elke-straat 116, Prestige College, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Beal Rainbow Nation Cultural Village het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gauteng
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Elke-straat 116, Prestige College, Hammanskraal, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2dcc63fbdc8242ab63c95314a449ac67156446fde2a0ea55408997610644a228e002e0ebbd3d63f9a79361dcaaeabd775a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 116 Elke Street Prestige College 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -25.430325807116 28.277776392096

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang