Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Prestigious Apartments

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Conduit-straat 15, Johannesburg Noord, 2188, Gauteng
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Prestigious Apartments bied 6 selfsorgwoonstelle in 'n veilige en luukse woonbuurt in Johannesburg-Noord. Dit is gerieflik vir die sakereisiger sowel as ideaal vir naweekwegkruipplekke en gesinsuitstappies. Die eienaar woon in die hoofhuis op die eiendom en is beskikbaar indien jy enige hulp nodig het.

Die akkommodasie bestaan uit die Bo-eenheid en die Benede-eenheid waarvan die Bo-eenheid is, op die eerste verdieping van 'n dubbelverdiepinghuis, met sy eie privaat ingang. Die woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die Benede-eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n slaapbank vir slegs kinders.

Prestigious Apartments beskik ook oor 15 kamers wat elk 2 gaste kan akkommodeer. Hierdie kamers is ingerig met koningingrootte-beddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot 'n parkeerarea van die straat af, 'n tuintjie en 'n patio met braaigeriewe.

Die eiendom is naby Fourways Mall, Fourways Crossing, Montecasino, Fourways Life Hospitaal, Olivdale Hospitaal, Fourways Farmers Market en The Baron Fourways geleë.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
3.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Cleopatra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Conduit-straat 15, Johannesburg Noord, 2188, Gauteng
  • Gaste dink Prestigious Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Conduit-straat 15, Johannesburg Noord, 2188, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA153f68b715e2ef20b2a63192d156e1371d3fe17eeec70b7fe3ffa9e3204f9b9f5fd51047c2fdba0ae9a812bd594b17174769?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 15 Conduit Street Johannesburg North 2188 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.027092 27.976119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang