Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pretoria Country Club

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Tjaart M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Waarde vir geld en heerlike verblyf. Ons het heerlik gebly. Ons was daar vir 'n troue en was seker 50 meter van die trou-venue af! Pretoria Country Club is basies maar 100% doelmatig. Boonop het ons 'n bottel heerlike wyn saam met die verblyf ontvang, asook twee geskenkbewyse (vouchers) van R150.00 wat my vrou en ek die Sondagoggend na die troue by die Pavillion Restaurant gebruik het. Baie goeie waarde vir geld. Die hut was silwerskoon, die matras en beddegoed van hoogstaande gehalte. Die ontvangs was hulpvaardig en vriendelik. Sal die akkommodasie beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Armand D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Baie lekker plek, baie skoon. Sal weer terugkom. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmarie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie netjies en gerieflik. Sal weer van hierdie slaapplek gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bongeka M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Relaxing. Our stay at Pretoria Country Club was relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Stassy
Pretoria Country Club
Dear Bongeka Pretoria Country Club and its staff would like to thank you for choosing and trusting us for your accommodation needs. We trust that your experience with us was a pleasant and memorable one, and we look forward to assisting you with your accommodation needs in the future again. Kind regards

Susan D
1 nag
4.8
Mei 2024

Skoon en netjies. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Buitelug en topgehalte restaurante op perseel. As jy 'n sportliefhebber is, is daar, gholf, squash en tennis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Heerlik, heerlik. Het ons verwagting oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emmie B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2023

Sal dit weer doen! Baie lekker gekuier, mense oorkant ons het vreeslik geraas tot laat in die nag. Baie warm gewees, 'n waaier sou welkom gewees het. Gaas voor die vensters, muskiete het ons opgevreet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nico V
1 nag
4.6
Apr 2023

Gemaklik en netjies. Lekker gebly, netjies en baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Stassy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sidney-laan 241, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13e2e7e2133d9f1859c4bc34cc4750730786ea2de647eeb0dd530648e6849b0a9926a5ca3b0149709bf51fdac916b468eda2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 241 Sidney Avenue Waterkloof 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.785546819528 28.252299533066

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang