Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pretoria East Guest House

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Shirley S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

A safe and neat place. The host was the most caring and helpful. She gets a 100 out of 100 from me. What a lovely person. Will stay at her place again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanna
Pretoria East Guest House
Dankie Shirley! Sterkte met julle pad vorentoe, bly ek het jou ontmoet!

Renata J
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Uit die boeke! Dit is uiters gerieflik, veilig en naby aan die Pretoria Oos hospitaal! Ideaal vir 'n vrou wat dalk alleen in 'n plekkie naby die hospitaal moet wees. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanna
Pretoria East Guest House
Dankie! Hoe gaan dit met die tweeling?

Yolandi J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2024

Perfek. Pretoria Oos Gastehuis was perfek vir wat ons nodig gehad het. Ek en my klein dogtertjie het 'n paar aande in Pretoria oorgeslaap voor ons terug vertrek het na Dubai waar ons bly. Dit is perfek geleë, baie veilig en die gasvrou is die mees vriendelikste waarvoor jy kan vra. Die hele Pta Oos het ongelukkig nie water gehad tydens ons kuiertjie in Pta nie, maar sy het uit haar pad gegaan om seker te maak daar is genoeg water as ook water vir toiletgeriewe in die kamer. Sal Pta Oos Gastehuis hoogs aanbeveel. Baie dankie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hanna Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf R790
R790 R593
per nag (plek vir 2)
Vanaf R790
R790 R593
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rockwood-singel 77, Woodlands Lifestyle Estate, Pretoria, 0072, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd215da7e011a52e675ea5dae6c9c64dc4169f3705701af5f54904dfcb482e574a9676c4f120e4628ccd817914ca3b960feac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R790 nouVanaf R593 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 77 Rockwood Crescent Woodlands Lifestyle Estate 0072 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.82449624637 28.303558012481

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang