Pretoria Inn Self Catering Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Tracy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Emmerentia N - Jul 2024
Algehele gradering
Het baie lekker gebly. Rustig en privaat. Netjies.
Lettie B - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlik en die mense ontvang jou met hartlikheid.
Leolin G - Mei 2024
Algehele gradering
My kuier was vreeslik aangenaam, geen steurnisse, heel rustige veilig gekuier.
Vida W - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie nice.
Juanita B - Feb 2024
Algehele gradering
Ons gesin sal vir seker jul plek aanbeveel.
Sarina D - Feb 2024
Algehele gradering
Gawe mense!
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Linda P - Feb 2024
Algehele gradering
So-so.
Lees meerAnonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Piet B - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons is bly dis verby tenspyte van die tarief.
Emmerentia N - Mei 2024
Algehele gradering
Ongelukkig.
Amelia E - Sep 2024
Algehele gradering
Kokkerotte en kamers nie skoon.
Wilma B - Jun 2024
Algehele gradering
Dit was okay.
Thea S - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie netjies en bekostigbaar. Sal enige tyd weer daar oornag.
Elmarie D - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Carl P - Jul 2023
Algehele gradering
Fairly priced.
Laurren A - Okt 2023
Algehele gradering
Great location and good value for money.
Sheron K - Mei 2023
Algehele gradering
Ek moes geweet het dat dit te goedkoop was om waar te wees.
Milly B - Des 2023
Algehele gradering
Fair.
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Roneldi V - Mrt 2023
Algehele gradering
Beslis nie.
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Christi D - Apr 2022
Algehele gradering
Dit is seker wat mens kry vir die prys.
Fanie S - Aug 2021
Algehele gradering
Very disappointing.
Veronica B - Feb 2019
Algehele gradering
It was nice.
Dominique V - Mrt 2019
Algehele gradering
Dis wat 'n uitstekende ervaring gewees.
Lees meerCornelia H - Mei 2019
Algehele gradering
Skoon en netjies, maar ongeorganiseerd.
Lees meerMichael G - Okt 2018
Algehele gradering
Ongelooflik, dankie Natie en Fortunate.
Masentle M - Sep 2018
Algehele gradering
Clean, comfortable and friendly.
Mary M - Jun 2018
Algehele gradering
We have enjoyed our stay at Pretoria Inn even though we did not stay until the check out time due to our funeral attendency.
Roy B - Apr 2018
Algehele gradering
The owners were very friendly ─ magic!
Andrea L - Okt 2018
Algehele gradering
Die diens is fantasties, baie dankie.
Thobile N - Jul 2018
Algehele gradering
Good, comfortable with reasonable price
John O - Mrt 2018
Algehele gradering
Cheap but satisfying.
Andrea L - Okt 2018
Algehele gradering
The people were very friendly and everything was clean. Thanks!
Deon Ely F - Sep 2018
Algehele gradering
Verbaas.
Coba V - Jul 2018
Algehele gradering
As hulle na al die goedjies kyk wat ons hier onder noem, dan sal ons die plek kan aanbeveel.
Lees meerPretoria Inn Self Catering Guesthouse se terugvoer
Hi Coba, dankie vir jou terugvoering.
Ons het vir jou besoek waardeer. Dankie vir jou geduld met die water, 'n waterpyp het buite die eiendom gebars en die stadsraad het uitgekom en gehelp, waarna ons een waterverhitter gebreek het. Ongelukig het julle gekom voor ons inboek tyd van 14:00, dis waarom die kamers nie reg was nie. Ons is 'n selfsorg gastehuis wat dus beteken dat jy jou eie eetgery moet bring. Ek het met die skoonmakers gepraat, ons het laas week self die kaste uitgepak en skoon gemaak en aan die skoonmakers 'n waarskuwing gegee oor die kombuiskaste en om mooi onder die beddens skoon te maak. Al is ek 'n selfsorg gastehuis en hoef ek nie borde en glase te verskaf nie, neem ek wel jou opinie in ag en het ek ekstra borde, glase en messe gekoop. Daar sal verseker genoeg vir jou wees in die toekoms.
Lekker dag verder.
Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Treasure V - Aug 2018
Algehele gradering
Comfort and cleanliness is good.
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Soutpansbergweg 151, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang