Pretoria North Lodge
- Kapasiteit: 35 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ben Viljoen-straat 93, Pretoria Noord, Pretoria, 0182, Gauteng
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Pretoria North Lodge is aan die voet van die Magaliesbergreeks geleë. Dis in Pretoria op pad na die Kruger-, Pilanesberg- en Madikwe Nasionale Parke. Die gastehuis is ideaal geleë naby aan Rosslyn, Onderstepoort en Pretoria Tegniese Kollege. Pretoria se middestad is 'n skamele 15 minute se ry van ons af.
Die lodge bied slaapplek aan 28 gaste en beskik oor 5 eenhede. Daar is 2 eenhede met 2 enkelbeddens elk en die ander 2 slaapkamers het elkeen 2 koninggrootte-beddens. Daar is nog 'n eenheid met 'n koningingrootte-bed. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Daar is ook lugversorging in elke eenheid en 'n binnenshuise swembad.
Die vriendelike personeel, bestuurder en sjef is daar om te verseker dat gaste 'n aangename ervaring het.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Rentia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Ben Viljoen-straat 93, Pretoria Noord, Pretoria, 0182, Gauteng
- Gaste dink Pretoria North Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Pretoria Noord Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 35 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ben Viljoen-straat 93, Pretoria Noord, Pretoria, 0182, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang