Pretoria North Lodge
- Kapasiteit: 35 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ben Viljoen-straat 93, Pretoria Noord, Pretoria, 0182, Gauteng
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Pretoria North Lodge skuil aan die voet van die Magaliesberg-bergreeks, in Pretoria op pad na Kruger- Pilansberg- en Madikwe Nasionale Parke. Hierdie gastehuis is strategies geleë naby Rosslyn, Onderstepoort en Pretoria Tegniese Kollege. Die sakekern van Pretoria is 15 minute se ry van ons ons af.
Dié akkommodasie is geskik vir 28 gaste en bestaan uit 5 eenhede. Daar is 2 eenhede wat met 2 enkelbeddens ingerig is, terwyl 2 ander slaapkamers 2 koninggrootte-beddens het. Daar is nog 'n eenheid met 'n koningingrootte-bed. Al hierdie slaapkamers het en suite-badkamers met óf 'n stort óf 'n bad. Hierdie eenhede het almal lugversorging en beskik oor 'n binnenshuise swembad.
Alle gaste se behoeftes word voorsien deur die vriendelike personeel wat bestaan uit die bestuurder, sjef en ander personeel.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Rentia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Ben Viljoen-straat 93, Pretoria Noord, Pretoria, 0182, Gauteng
- Gaste dink Pretoria North Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Pretoria Noord Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 35 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ben Viljoen-straat 93, Pretoria Noord, Pretoria, 0182, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang