Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pretorius Park

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Wessel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 18 resensies vir Pretorius Park
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5
Agripa Gasa N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agripa Gasa N

Perfect.

We had a good time of staying, we would like to go again some other time.

Gerhard G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard G

Baie lekker gebly, sal definitief weer daar oorbly as ons in die omgewing is.

Baie netjiese plek. Alle geriewe word goed onderhou. Veilige verblyf en parkering. Alles in die eenheid werk en dis baie gerieflik dat daar 'n eetplek op die perseel is.

Stefaans E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefaans E

Rustig en heerlik.

Die verblyf was netjies en goed toegerus!

Linton M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Linton M

Cute place for a couple; however, would not be going back.

- No hot water throughout our stay. Towels were not changed out regularly. No cleaning service (charged separately). Place is very humid without A/C or fan. No cellphone signal. Really bad WiFi connection, almost nonexistent.

Ammarah M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ammarah M

Wonderful, will definitely be back and recommend to friends and family travelling.

Excellent accommodation not too far from Hartbeespoort. Nice and quiet next to a river with beautiful views. The host was friendly and easily accessible.

Cobus S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus S

Het dit geniet, bietjie koud vir middel winter.

Stel voor dat hul TV in die kamers sit en dalk 'n tafeltjie. Tevrede met die diens, omgewing en die atmosfeer. Dankie vir gasvryheid. Sal weer besoek. Mmm, die lekker pizza wat ons daar geëet het.

Tshegofatso M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tshegofatso M

Wonderful.

They can install a TV in the rooms.

Kay M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kay M

Peaceful, tranquil.

This is a great place to stay at when you need peace and quiet. It is tranquil. Lovely place.

Juanita W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Juanita W

Baie oulike plekkie, net baie koud.

Die rivier is reg onder en met die bome aan die agterkant is die kamers baie koud. Ek sal vere-duvets aanbeveel (bietjie ongemaklik met so baie komberse) en dalk aircons in die kamers.

Dewald D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald D

Vriendelik en skoon.

Baie vriendelik op aankoms en baie goeie diens, baie netjies en rustige plek, skoon en bekostigbaar. Sal enige dag terug Gaan.

Pretorius Park se terugvoer

More Dewald. Baie dankie vir die terugvoering. Ons is so bly om te hoor julle het dit geniet hier by ons. Ons hoop om julle gou weer te onthaal. Vriendlike groete, Pretorius Park

Pretorius Park
Martin R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin R

Baie lekker en rustig.

Dit is 'n baie rustige, mooi plek. Jy kan gaan vir stapies. Die kroeg is om die draai en plekke is naby vir 'n lekker ontbyt.

Pretorius Park se terugvoer

Hallo Martin, ons is so bly om te hoor julle het dit geniet en die meeste gemaak van ons ideale ligging. Hoop om julle weer te sien.

Pretorius Park
Nicolene L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene L

Die stilte is iets wat ons almal nodig het.

Toe ek en my man daar aankom was ons aanvaar met ope arms. Dit was die mooiste omgewing om in te wees. Ons het dit so nodig gehad. Die kamer was so mooi en skoon.

Pretorius Park se terugvoer

Ons is so bly dat julle dit hier geniet het, ons sien uit om jule weer hier te hê! Groete Pretorius Park

Pretorius Park
Mark D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mark D

Kamer baie mooi skoon, miskien 'n aircon insit, dit was baie warm.

Meer ligte by die swembad insit, was bietjie donker.

Pretorius Park se terugvoer

Hello Mark. Baie dankie vir die terugvoering, ons oorweeg alle voorstelle om julle toekomstige kuiers by ons meer gemaklik te maak. Vriendlike Groete, Pretorius Park

Pretorius Park
Wp S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wp S

Het 'n funksie bygewoon in die omgewing en het die nag oorgeslaap by Pretorius Park.

Lekker rustige wegbreek vir 'n paartjie.

Pretorius Park se terugvoer

Hallo WP, ons is so bly om te hoor julle het julle tydjie by ons geniet. Ons hoop om julle gou weer te onthaal.

Pretorius Park
Neville B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Neville B

Baie lekker rustig en aangename bestuurs personeel.

Naby die Hartebeespoort dam baie verskulende vermaaklike en interessante plekke om te besoek.

Pretorius Park se terugvoer

Hallo Neville, dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons hoop om julle vinnig weer te onthaal.

Pretorius Park
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Jackie K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie K

Die eenhede was baie netjies en goed ingerig.

Ons is hartlik ontvang. Die ligging is baie mooi langs die rivier. Daar is 'n groot swembad en braaigeriewe.

Rene C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rene C

Twee dae saam familie.

Verblyf en swembad skoon en netjies.

Vanaf
Vanaf R977
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R977
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pelindaba-weg 157, Pretorius Park, Broederstroom, 0240, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ea0bfe95de31444e3a42aea3bc7e4255ce2fdbe6013e1ef22f2fb84624fa79616dddf26ac0138ed23d35832a7b9aef81907?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R977 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 157 Pelindaba Road Pretorius Park 0240 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.797586790712 27.894315984131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang