Pretorius Park
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Wessel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Agripa Gasa N - Aug 2024
Algehele gradering
Perfect.
Gerhard G - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly, sal definitief weer daar oorbly as ons in die omgewing is.
Stefaans E - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig en heerlik.
Linton M - Feb 2024
Algehele gradering
Cute place for a couple; however, would not be going back.
Ammarah M - Des 2023
Algehele gradering
Wonderful, will definitely be back and recommend to friends and family travelling.
Cobus S - Jul 2023
Algehele gradering
Het dit geniet, bietjie koud vir middel winter.
Tshegofatso M - Nov 2023
Algehele gradering
Wonderful.
Shawn D - Mrt 2023
Algehele gradering
Peaceful, tranquil.
Juanita W - Jul 2023
Algehele gradering
Baie oulike plekkie, net baie koud.
Dewald D - Nov 2022
Algehele gradering
Vriendelik en skoon.
Pretorius Park se terugvoer
More Dewald. Baie dankie vir die terugvoering. Ons is so bly om te hoor julle het dit geniet hier by ons. Ons hoop om julle gou weer te onthaal. Vriendlike groete, Pretorius Park
Martin R - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Pretorius Park se terugvoer
Hallo Martin, ons is so bly om te hoor julle het dit geniet en die meeste gemaak van ons ideale ligging. Hoop om julle weer te sien.
Nicolene L - Apr 2022
Algehele gradering
Die stilte is iets wat ons almal nodig het.
Pretorius Park se terugvoer
Ons is so bly dat julle dit hier geniet het, ons sien uit om jule weer hier te hê! Groete Pretorius Park
Mark D - Okt 2022
Algehele gradering
Kamer baie mooi skoon, miskien 'n aircon insit, dit was baie warm.
Pretorius Park se terugvoer
Hello Mark. Baie dankie vir die terugvoering, ons oorweeg alle voorstelle om julle toekomstige kuiers by ons meer gemaklik te maak. Vriendlike Groete, Pretorius Park
Wp S - Sep 2022
Algehele gradering
Het 'n funksie bygewoon in die omgewing en het die nag oorgeslaap by Pretorius Park.
Pretorius Park se terugvoer
Hallo WP, ons is so bly om te hoor julle het julle tydjie by ons geniet. Ons hoop om julle gou weer te onthaal.
Neville B - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker rustig en aangename bestuurs personeel.
Pretorius Park se terugvoer
Hallo Neville, dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons hoop om julle vinnig weer te onthaal.
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Jackie K - Des 2021
Algehele gradering
Die eenhede was baie netjies en goed ingerig.
Rene C - Nov 2021
Algehele gradering
Twee dae saam familie.
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pelindaba-weg 157, Pretorius Park, Broederstroom, 0240, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang