Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pretorius Park

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pelindaba-weg 157, Pretorius Park, Broederstroom, 0240, Noordwes
  • Vanaf R977 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Pretorius Park is 'n gastehuis wat ideaal geleë is in Broederstroom in Pretoriuspark, 'n ou en geliefde vissersoord wat weer vir die publiek oopgemaak het. Die gastehuis is ideaal vir 'n vinnige wegbreek van die stad af, en Broederstroom is ongeveer 40 minute se ry vanaf beide Pretoria en Johannesburg en is naby Hartiesdam en ander aktiwiteitsentrums.

Verblyf word gebied in 3 dubbelkamers en 'n gesinskamer. Die dubbelkamers het elkeen 'n dubbelbed, 'n plafonwaaier, 'n en suite-stort met 'n toilet en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, ketel, eetgerei en breekware. Hoëspoed internettoegang is beskikbaar. Elke kamer maak oop na sy eie privaat patio-area.

Die gesinskamer het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n stapelbed wat slegs vir kinders is. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf en stoof. Ander geriewe sluit 'n patio, privaat ingang en WiFi in.

Die gastehuis bied gaste 'n swembad en parkeerplek is beskikbaar.

Daar is 'n restaurant en kroeg op die perseel, Kearney's Pizza Bar, wat pizzas, roosters en seekos bied, asook lewendige musiek, sportbesigtiging, en 'n pooltafel en veerpyltjiebord.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Agripa Gasa N
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect. We had a good time of staying, we would like to go again some other time.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Gerhard G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly, sal definitief weer daar oorbly as ons in die omgewing is. Baie netjiese plek. Alle geriewe word goed onderhou. Veilige verblyf en ...
Sien meer
Mrt 2024
Stefaans E
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en heerlik. Die verblyf was netjies en goed toegerus!
Jan 2024
Ammarah M
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful, will definitely be back and recommend to friends and family travelling. Excellent accommodation not too far from Hartbeespoo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Cobus S
Saam met lewensmaat
4.4
Het dit geniet, bietjie koud vir middel winter. Stel voor dat hul TV in die kamers sit en dalk 'n tafeltjie. Tevrede met die diens, omgewing en die at...
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Wessel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Pelindaba-weg 157, Pretorius Park, Broederstroom, 0240, Noordwes
  • Gaste dink Pretorius Park het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R977
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R977
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pelindaba-weg 157, Pretorius Park, Broederstroom, 0240, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ea0bfe95de31444e3a42aea3bc7e4255ce2fdbe6013e1ef22f2fb84624fa79616dddf26ac0138ed23d35832a7b9aef81907?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R977 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 157 Pelindaba Road Pretorius Park 0240 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.797586790712 27.894315984131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang