Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pretplaas Akkommodasie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 195 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Shanitha Iris P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Thanks for making our stay comfortable! We had a warm welcome by the host who took time to explain everything accordingly. The pets were absolutely friendly and captured most of our time. Beautiful and picturesque environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik. Baie lekker en sal weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard J
1 nag
5.0
Aug 2024

Skoon, veilig en gemaklik. Kan gerus hierdie akkommodasie aanbeveel en sal weer daarvan gebruikmaak in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Net oorgeslaap vir die aand en dit was baie lekker. Baie aangename plekkie. Sal beslis weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gedronick V
1 nag
5.0
Aug 2024

Friendliness, privacy, safe. Nice and quiet, privacy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Pretplaas is lekker sentraal, het alles wat jy nodig het en heerlik vir dieremense. Ons het baie lekker gebly en puik gasvryheid ervaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Peaceful and relaxing. Lovely farm stay on your travels.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalize V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Dankie vir lekker verblyf. Dankie vir genoeg en lekker koffie in die koue. Asseblief voorsien 'n paar hangers vir klere. Ons het alles gehad wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonica
Pretplaas Akkommodasie
Hangers word amper daagliks weggedra, maar ek sal insit.

Riana V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Netjies en veilige akkommodasie. Maak gereeld gebruik van hierdie verblyf, altyd 'n aangename ondervinding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mart J
1 nag
5.0
Mei 2024

Heerlike plaas atmosfeer met die lekkerste koffie! Preplaas is my voorkeur bestemming in Oudtshoorn. Jy word bederf met die lekkerste koffie! Ek is mal oor die plaas atmosfeer en dit is elke keer heerlik om daar te oornag. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sonica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 195

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoriastraat 80, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxMzNkOTczLTdhYjAtNGQ4ZC1hYzBlLTk3MTUzZDFlOGU2Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag, vir 2 mense 195 5 1 5 80 Victoria Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.579526199232 22.203521077385

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang