Pretplaas Akkommodasie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sonica Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 197
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Shanitha Iris P - Sep 2024
Algehele gradering
Thanks for making our stay comfortable!
Charles C - Sep 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Gerhard J - Aug 2024
Algehele gradering
Skoon, veilig en gemaklik.
Charlene M - Aug 2024
Algehele gradering
Net oorgeslaap vir die aand en dit was baie lekker.
Gedronick V - Aug 2024
Algehele gradering
Friendliness, privacy, safe.
Jean R - Aug 2024
Algehele gradering
Pretplaas is lekker sentraal, het alles wat jy nodig het en heerlik vir dieremense.
Matthew T - Jun 2024
Algehele gradering
Peaceful and relaxing.
Annalize V - Jun 2024
Algehele gradering
Dankie vir lekker verblyf.
Pretplaas Akkommodasie se terugvoer
Hangers word amper daagliks weggedra, maar ek sal insit.
Riana V - Mei 2024
Algehele gradering
Netjies en veilige akkommodasie.
Mart J - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlike plaas atmosfeer met die lekkerste koffie!
Juanita S - Apr 2024
Algehele gradering
Aanbeveling 100%, ek/ons sal beslis weer daar tuisgaan.
Lees meerHelena G - Apr 2024
Algehele gradering
Aangenaam. Rustig.
Merike L - Apr 2024
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en goeie ligging.
Veronica S - Apr 2024
Algehele gradering
Lekkerste rusplekkie in Oudtshoorn.
Christelle V - Mrt 2024
Algehele gradering
Plaas in die middel van dorp.
Loraine C - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflike, rustige blyplek met alles wat nodig is.
Hendrik L - Mrt 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld, skoon en netjies. Vriendelike ontvangs.
Jackie E - Feb 2024
Algehele gradering
Accommodation was sufficient and real value for money.
Marie B - Jan 2024
Algehele gradering
Ons beveel Pretplaas beslis aan en sal weer daar bly.
Gerard C - Jan 2024
Algehele gradering
Cozy and peaceful.
Jean V - Jan 2024
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het.
Justin C - Jan 2024
Algehele gradering
Family was very friendly and helpful.
Elaine G - Jun 2024
Algehele gradering
Wonderful accommodation.
Denver C - Apr 2024
Algehele gradering
Neat and felt safe.
Grace M - Sep 2024
Algehele gradering
Peaceful. If I travel to Oudtshoorn, definitely would book the same place again.
Esther S - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Lees meerAndré E - Des 2023
Algehele gradering
Lekker ruim eenheid - skoon & netjies - veilige parkering & naby winkels - vrien.
Simone B - Des 2023
Algehele gradering
Netjiese eenheid op 'n oulike klein hoewe.
Ansa H - Des 2023
Algehele gradering
Ons het lekker gekuier.
Riana V - Des 2023
Algehele gradering
Skoon, netjiese akkommodasie.
Marie B - Nov 2023
Algehele gradering
Was slegs as oornagverblyf, en dit was voldoende.
Riana V - Okt 2023
Algehele gradering
Netjiese verblyf.
Margaret C - Okt 2023
Algehele gradering
Lieflike plekkie om te oornag as jy ver reis.
Petronella S - Sep 2023
Algehele gradering
'n Wenner soos altyd.
Petronella S - Aug 2023
Algehele gradering
Perfek.
Jonelle B - Jul 2023
Algehele gradering
Was maklik om te boek en die verblyf het ons hartlik ontvang.
Henry A - Jun 2023
Algehele gradering
Pretplaas is ideale plek om perspektief in jou lewe te kry.
Petronella S - Jun 2023
Algehele gradering
Awesome.
Graham P - Jun 2023
Algehele gradering
Large and affordable.
Petronella S - Jun 2023
Algehele gradering
Awesome.
Pierre L - Apr 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Dimitri B - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Stefanus B - Mrt 2023
Algehele gradering
Extremely pleasant in very peaceful environment. Facilities very practical and neat and clean.
Johan V - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker met vriendelike ontvangs.
Franco D - Jan 2023
Algehele gradering
Fantasties en waarde vir geld.
Helena G - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig. Ontspanne. Veilig.
Marlette L - Jan 2023
Algehele gradering
Baie netjiese gastehuis.
Helena G - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig en ontspanne.
Miranda M - Jan 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Dyle S - Jan 2023
Algehele gradering
Ongelooflik.
Barend B - Des 2023
Algehele gradering
Baie rustige plaas atmosfeer.
Barend B - Des 2023
Algehele gradering
Dis rustig, regte plek om veilig te oornag.
Naomi V - Des 2023
Algehele gradering
Veilige verblyf in 'n rustige, mooi omgewing.
Andre V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly en is gul ontvang.
Sakkie V - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflike akkommodasie.
Dirk V - Feb 2023
Algehele gradering
Lekker gasvrye plasie in die dorp.
Dionne V - Feb 2023
Algehele gradering
Lekker gemaklik en netjies.
Nick Y - Jul 2023
Algehele gradering
Comfortable and private apartment on the outskirts of Oudtshoorn.
Louise L - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Andries B - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker sentraal gewees.
Deidre S - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Madre G - Des 2022
Algehele gradering
Baie kindervriendelik.
Wilmien B - Nov 2022
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Doreen S - Nov 2022
Algehele gradering
Best stay ever.
Rika B - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Shirley B - Okt 2022
Algehele gradering
Bietjie Oudtshoorn besoek vir die volstruisplase.
Neil S - Okt 2022
Algehele gradering
Neat clean and peaceful and tranquil.
Hennie B - Sep 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike eienaars.
Tamara T - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker en waarde vir geld.
Monica P - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker cozy plek!
Ronel L - Aug 2022
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
Helena G - Jul 2022
Algehele gradering
Gemaklik en rustig.
Lianie E - Jul 2022
Algehele gradering
Pragtige, netjiese, skoon plek.
Petronella S - Jun 2022
Algehele gradering
Awesome.
Salomé N - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Petronella S - Jun 2022
Algehele gradering
Sal plekkie vir enige iemand aanbeveel.
Quinten A - Mei 2022
Algehele gradering
Kuier was uitstekend, akkommodasie ligging was perfek.
Maxie D - Apr 2022
Algehele gradering
My kuier by Pretplaas was nes ek dit wou hê stil en rustig met net die diere geluide in die agtergrond.
Marita J - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker oornagplek.
Hulda V - Jan 2022
Algehele gradering
Friendly owner, lovely, quiet area. Ideal for animal lovers.
Madeleen S - Apr 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Dirk M - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker en sentraal geleë.
Geraldine H - Apr 2022
Algehele gradering
Gerieflike KKNK-akkommodasie.
Lees meerChris V - Apr 2022
Algehele gradering
Aangename, gemaklike, veilige oornagplekkie.
Patt F - Apr 2022
Algehele gradering
Wonderful, quiet and peaceful place to stay.
Lyndon B - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Petronella S - Mrt 2022
Algehele gradering
Wat jy sien in advertensie is wat jy kry.
Esmerie K - Mrt 2022
Algehele gradering
Very welcoming, comfortable, neat, clean and absolutely beautiful.
Jan N - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik gerus. Baie ontspannend.
Ansa S - Feb 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Buks M - Feb 2022
Algehele gradering
Fantastiese plek.
Erika V - Feb 2022
Algehele gradering
Veilig en gerieflik.
Nella O - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtige, interessante eenheid met vriendelike, hulpvaardige eienares. Sal vir seker weer hier wil oorbly!
Elsa C - Jan 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en kindervriendelik!
Jp S - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Riana E - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige plekkie met vriendelike diens.
Kimberleigh J - Des 2022
Algehele gradering
Sonica was like a friend more than a hostess, we felt like we had come to just visit friends. She made everything so easy!
Hamish B - Okt 2022
Algehele gradering
Was a good stay.
Susan B - Aug 2022
Algehele gradering
Sagte plaasgeluide in agtergrond. Veilig en net wat mens verwag binne-in 'n dorp. Stilte.
Paul P - Mei 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Inge W - Okt 2022
Algehele gradering
Farm-stay in town.
Linde R - Nov 2022
Algehele gradering
The place was advertised for self-catering, but the kitchen was not equipped for that.
Pretplaas Akkommodasie se terugvoer
Volledige beskrywing van eenhede en hulle kenmerke is duidelik uiteengesit op die webtuiste.
Theresa B - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Dit is baie rustig en vriendelike diens.
Denzel R - Mrt 2022
Algehele gradering
Goed gerus gerieflik.
Lizelle R - Mei 2022
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Mariska Wilmari S - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was gepas vir my doel. Veilig en gemaklik.
Chris O - Feb 2022
Algehele gradering
Moet seker maar aanvaar dat jy kry laer standaarde as jy minder betaal?
Lees meerErnest J - Nov 2022
Algehele gradering
Glad nie aangenaam nie.
Pretplaas Akkommodasie se terugvoer
Hello,
Na n lang soektog is die skuldige daddy long legs gevang en in die natuur vrygelaat maar ek vermoed hy was voor my weer terug in die kamer.
Die spaar handdoeke word in die kas gebére soos aangedui. Die yskaste word nie aangesit voor die tyd nie om hulle te spaar van loadshedding.
Verder, is die mikrogolf splinter nuut. N gas het hom gevlek, maar dit is silwer skoon.
Driaan G - Des 2021
Algehele gradering
Oudshoorn plaas-rustigheid.
Jesse V - Des 2021
Algehele gradering
Value for money!
Lorna R - Nov 2021
Algehele gradering
Really very happy.
Grandoline J - Nov 2021
Algehele gradering
Die eienaars was baie gasvry, ons het 'n paar vriende oorgenooi en hulle het hulle akkommodeer.
Imilda O - Sep 2021
Algehele gradering
Neat and relaxing.
Allan C - Sep 2021
Algehele gradering
Pleasant
Nikki T - Sep 2021
Algehele gradering
Lovely, host was very kind. My daughter loved waking up to the farm life.
Sona J - Aug 2021
Algehele gradering
Rustig en tog naby aan alle besighede.
Munita D - Jun 2021
Algehele gradering
Veilig, netjies, gerieflik, waarde vir geld, puik diens!
James F S - Mei 2021
Algehele gradering
Skoon en netjiese plek.
Hannes B - Mei 2021
Algehele gradering
Lekker plek om te oornag om Oudtshoorn te verken
Monique S - Mrt 2021
Algehele gradering
Nice place, nice person I meet there.
Claudette B - Feb 2021
Algehele gradering
Als fantasties.
Lizette M - Feb 2021
Algehele gradering
Gemaklike, gerieflike verblyf.
Naomi V - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike, kort kuier.
Lees meerMart J - Des 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik, en in 'n stil area. Ons is gasvry ontvang en het sommer dadelik tuisgevoel.
Charmone M - Des 2021
Algehele gradering
Baie rustig en lekker warm!
Herman H - Okt 2021
Algehele gradering
Werklik aangenaam.
John A - Okt 2021
Algehele gradering
Veilig, vriendelik en lekker.
Theresa B - Okt 2021
Algehele gradering
Convenient, quiet location off the main street but close to the municipal pool, wildlife park, shops & restaurants.
Teneille B - Aug 2021
Algehele gradering
Gesinsvriendelike-verblyf
Heinrich T - Jul 2021
Algehele gradering
Lekker plaasatmosfeer.
Karlien G - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker plek.
Jonty N - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker. Baie geniet.
Berenice V - Apr 2021
Algehele gradering
Die wegbreek was lekker.
Charnelle N - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig.
Christen J - Nov 2021
Algehele gradering
Value for money.
Maretha P - Des 2021
Algehele gradering
Gemaklike basis vanwaar ons die omgewing kon besoek.
Mike C - Jan 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en diens.
Alta H - Nov 2021
Algehele gradering
Was netjies maar nie skoongemaak voor aankoms.
Pretplaas Akkommodasie se terugvoer
Ag dis nou jammer om te hoor.
Jm D - Apr 2021
Algehele gradering
Het net een nag geslaap.
Pretplaas Akkommodasie se terugvoer
Dis altyd n pyl in my hart as n gas ontevrede is, hopelik lees toekomstige gaste al die vorige resensies vir my plek ook. Probeer altyd ons bes.
Erik O - Des 2020
Algehele gradering
Pret op die plaas in die dorp.
Delray D - Des 2020
Algehele gradering
Baie rustig, netjies en diere altyd pluspunt.
Franciske M - Nov 2020
Algehele gradering
Netjies, gerieflik, vriendelik ontvang.
Deserie A - Nov 2020
Algehele gradering
Fantasties. Eienaar was vriendelik en behulpsaam.
Ilse V - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik, veilig en rustig.
Thys G - Okt 2020
Algehele gradering
The owner and animals was very good.
Jennette V - Okt 2020
Algehele gradering
Pragtig netjies en vriendelike mense
Marilize V - Feb 2020
Algehele gradering
Vriendelike mense en gerieflike akkommodasie.
Liezel L - Jan 2020
Algehele gradering
Fantastiese waarde vir geld.
Rina V - Des 2020
Algehele gradering
Huislik.
Tertius B - Okt 2020
Algehele gradering
Nie 'n geskikte plek vir mense wat lekker wil braai en kuier nie.
Jacqueline V - Des 2019
Algehele gradering
Gemaklik en waarde vir geld.
Johan D - Des 2019
Algehele gradering
Onvergeetlik!
Dalene T - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Mathilda J - Des 2019
Algehele gradering
Awesome.
Collin S - Des 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Tania D - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflike, skoon en veilige verblyf met uitstekende diens en vriendelike ontvangs.
Lees meerWilma V - Sep 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Karlien B - Jul 2019
Algehele gradering
Netjiese, goed toegeruste plekkie.
Jacques R - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlike bekostigbare verblyf in die hartjie van Oudtshoorn.
Shalako Navae J - Jun 2019
Algehele gradering
Worth it!
Brendan O - Mei 2019
Algehele gradering
Beste verblyf in Oudtshoorn.
Andre L - Apr 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam en gasvry.
Dedre E - Apr 2019
Algehele gradering
Pragtige tuine, netjiese akkommodasie, vriendelike eienaar.
Jolene K - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie oulik!
Lezaan G - Mrt 2019
Algehele gradering
Ongelooflike plek en mense.
Debbie P - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was fantasties, rustig en net wat ons nodig gehad het.
Marietha V - Mrt 2019
Algehele gradering
Lieflike stil plek om te bly. Presies wat ons verwag het.
Chris H - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantastiese diens en waarde vir geld.
Karel B - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld. Netjies, skoon en goeie ligging.
Hennie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie netjies, vriendelike mense, perfekte ligging!
Janu M - Feb 2019
Algehele gradering
Ongelooflike rustige atmosfeer, vriendelike ontvangs.
Christel F - Feb 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
Magda K - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly, gawe mense. Plekkie kort egter net 'n lekker skoonmaak onder die beddens, onder mikrogolf en hoekies.
Hantie P - Jan 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Manikum G - Des 2019
Algehele gradering
Hosts were pleasant and very accommodating as my wife was not well.
Lynette O - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Adri D - Nov 2018
Algehele gradering
Rustige en gerieflike uitspanplek naby winkels en restaurante.
Pieter V - Okt 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Pauline D - Sep 2018
Algehele gradering
Beautiful place with friendly owners/ hosts.
Charlotte F - Jul 2018
Algehele gradering
Dit is jou huis weg van jou huis!
Esther-marie Z - Apr 2018
Algehele gradering
Fantasties
Jan P - Feb 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Hilbert F - Jan 2018
Algehele gradering
Mees vriendelikste mense, elke oomblik geniet!
Jos D - Sep 2018
Algehele gradering
Veilige oase met vriendelike ontvangs en diens.
Riana B - Aug 2018
Algehele gradering
Baie rustige omgewing, amper plaasgevoel en tog is die akkommodasie in die dorp.
Anton U - Jun 2018
Algehele gradering
Gemaklike verblyf.
Adriana S - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld!
Lees meerCarina W - Mrt 2018
Algehele gradering
Awesome en lekker.
Adri Z - Apr 2018
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Pretplaas Akkommodasie se terugvoer
Ek is baie jammer dat die gas teleurgesteld was. Ons sal strewe om in die toekoms net nog beter diens te lewer.
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Sharon S - Des 2017
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet.
Lees meerJoe D - Nov 2017
Algehele gradering
Kuier baie lekker, mense gaan uit hul pad om jou tuis te laat voel.
Sharon C - Okt 2017
Algehele gradering
Fantasties
Coenie T - Aug 2017
Algehele gradering
Baie rustig en stil omgewing, alhoewel binne die dorp.
Elma L - Mrt 2017
Algehele gradering
Rustige plaas-atmosfeer - net wat moeë reisigers nodig het.
Laurence N - Okt 2016
Algehele gradering
Aangenaam en sal weer daar oorbly.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Victoriastraat 80, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang