Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pretplaas Akkommodasie

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoriastraat 80, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Vanaf R590 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Pretplaas Akkommodasie is in die dorpie Oudtshoorn met sy ryk geskiedenis, in die hartjie van die Klein Karoo, geleë. Pretplaas Akkommodasie is stapafstand vanaf kunsvlytwinkeltjies, restaurante en die middedorp.

Verblyf is beskikbaar in 2 basiese eenhede wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Eenheid A het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en-suite badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Eenheid B het 'n koningingrootte-bed en 'n en-suite badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Elke eenheid het 'n yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n stoep met stoepmeubels.

Gaste kan die gemeenskaplike braaigeriewe en swembad geniet. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Let daarop dat die eenhede nie volledig vir selfsorg toegerus is nie, maar gaste is welkom om die hoofhuis se kombuis vir kook en skottelgoedwas te gebruik.

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 206 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Annelie F
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly. 10 uit 10 vir so skoon verblyf, kreatiewe benutting van spasie, slim plan vir beligting met die perspexplaat en kleurvolle verblyf. Pret...
Sien meer
Nov 2024
Helena G
Saam met lewensmaat
5.0
Van die aankom tot die wegry was baie aangenaam, soos gewoonlik. Ons het soos gewoonlik baie lekker gebly.
Nov 2024
Kelsey Jade V
5.0
Perfect place. Great place to stay in Oudtshoorn. Highly recommend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Loune J
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik rustig en veilig. Genoeg warm water en heerlike koffie. Pragtige dekor. Heerlik rustig en veilig. Genoeg warm water en heerlike koffie. Pragti...
Sien meer
Okt 2024
Samuel J
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Quiet stay and very neat.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sonica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 206

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Victoriastraat 80, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pretplaas Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoriastraat 80, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxMzNkOTczLTdhYjAtNGQ4ZC1hYzBlLTk3MTUzZDFlOGU2Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag, vir 2 mense 206 5 1 5 80 Victoria Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.579526199232 22.203521077385

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang