Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Prima Rosa

Gastehuis

Resensies

3/ 5

Gebaseer op 11 resensies


Netheid
3.5
Ligging
2.2
Waarde vir geld
2.5
Diens
3.7
Veiligheid
3.0
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Feb 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Stephanie J
1 nag Saam met vriende
1.6
Mrt 2020

Not satisfied. No shower. It took us more than 20 minutes to get enough hot water in the bath. The bed was in a poor state. Springs from the mattress made it difficult to lay down. Completely uncomfortable. We we instructed to drive around the house and park the car next to the street, while the whole back yard was available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0
Dorothy
Prima Rosa
We are sorry about your being not satisfied. However, our establishment is clearly advertised as a historical house, built in 1904. We are proud of not adulterating the history and age of Prima Rosa by modernizing our whole place. There are strict rules on Historical Houses. Many ordinary, as well as upmarket guesthouses have tea stations, which we provided, in an accessible area. You could have bottomless tea and coffee at your heart's delight, a few steps away from your rooms. You had ample bathing facilities if you needed it. One huge bath in the old style with old gold taps, the other also standard with a hand shower. The water pressure from our Town's Municipal water varies from day to day. It is part and parcel of the present problems we are all facing. You were asked to park infront, for your own convenience to be close to the front door. There are safety pallisades between our vehicle and the street. I take offence for the incorrect complaint .about parking on the street. You were behind a safety fence, not on an open street. Our whole property is fenched. It is an open field at the back behind the safety fence and not as safe as the front parking area, that is in hearing distance from of your room. You could have asked if you didn't like your spot because there was no restriction on where you parked. I will look into the mattrass problem because you are the first to complain about it. We have had hundreds of guests who valued our hospitality and the love we have for preserving something of our Heritage. Groete, Dorothy

Louw K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Aug 2018

Baie lekker gebly, vriendelike, gasvrye mense. Die huis is 'n ware historiese monument in Hartbeesfontein wat verlore gegaan het. Dankie vir die lekker kuier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Mrt 2018

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Margariet G
1 nag
2.0
Aug 2018

Nie waarde vir jou geld nie, as dit nie reeds donker was nie het ek aangery. Geen ketel, koffie- of teegeriewe in die kamer nie. Gordyne val op plekke van die reling af, geen sleutel in deur om te sluit (het 'n ander deur se sleutel daarin maak werk want ek slaap vir seker nie so in 'n vreemde plek nie). Dit is nie op gastehuis standaard nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Doreen O
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2017

Dit was 'n vriendelike atmosfeer maar nie wat ek verwag het vir die prys wat ek betaal het nie. Die oom en tannie was baie vriendelik. Dit was bietjie moeilik om te vind. Ek het bietjie meer verwag vir die prys wat ons betaal het maar as hulle net bietjie moeite doen kan die plekkie weer wees wat dit eens was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Hannalie H
1 nag
4.4
Sep 2016

Aangename verblyf. Heerlik tuisgegaan by aangename mense. Sal definitief weer hiervan gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Werner H
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2016

Aanvaarbaar vir Hartbeesfontein, kamers is netjies, maar buurt lyk onveilig en tuin kort aandag. Die woonbuurt is nie baie netjies nie en kom ook nie baie veilig voor nie. Die kamers is goed, maar die tuin kan aandag kry. Die diens was wel goed.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Dorothy
Prima Rosa
Goeie dag Werner. Kan U kwalifiseer waar Prima Rosa tekort geskiet het. Het U hier geslaap? Ons het net sleutels op die bed gevind. Ons het Travelground in kennis gestel dat U nie n en-suite kamer vir jul sou hê nie. Maar wel n badkamer. Ek hoop hul het U inkennis daarvan gestel want ons ander kamers was reeds beset. Ons is baie jammer dat U ontevrede voel. Maar my advertensie is duidelik dat dit n Historiese Huis is en derhalwe nie moderne fasiliteite het nie.Daar is fotos van elke kamer op ons advertensie. Groete Dorothy

Johann R
1 nag Saam met vriende
4.8
Jun 2015

Ongelooflike gasvryheid! Dorothy en Michael is die volmaakte gashere, wens ons kon langer bly. Tydlose sjarme en styl. Julle sien ons gou weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin O
Kort verblyf Besigheidsreis
3.6
Jul 2015

Wonderlike gasvryheid. Ideale wegbreek van die haastige wêreld. Lieflike atmosfeer en gasvryheid van Micheal en Dorothy. Hulle maak dit die moeite werd. Kos was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3/5

Dorothy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Jooste Straat, Hartbeesfontein, 2006, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlZjU1YmQ5LTA3NmUtNGIxZi05MDE1LWYyYmQ5MGIwN2VlYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 11 5 1 3 5 Jooste Street Hartbeesfontein 2006 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.76359727637 26.431622207165

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang