Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Prima Rosa

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3/5

Dorothy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

3 uit 5van 11 resensies vir Prima Rosa
Netheid
3.5/5
Diens
3.7/5
Ligging
2.2/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
2.5/5
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Stephanie J - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Stephanie J

Not satisfied.

No shower. It took us more than 20 minutes to get enough hot water in the bath. The bed was in a poor state. Springs from the mattress made it difficult to lay down. Completely uncomfortable. We we instructed to drive around the house and park the car next to the street, while the whole back yard was available.

Prima Rosa se terugvoer

We are sorry about your being not satisfied. However, our establishment is clearly advertised as a historical house, built in 1904.
We are proud of not adulterating the history and age of Prima Rosa by modernizing our whole place. There are strict rules on Historical Houses.
Many ordinary, as well as upmarket guesthouses have tea stations, which we provided, in an accessible area. You could have bottomless tea and coffee at your heart's delight, a few steps away from your rooms.
You had ample bathing facilities if you needed it. One huge bath in the old style with old gold taps, the other also standard with a hand shower.
The water pressure from our Town's Municipal water varies from day to day. It is part and parcel of the present problems we are all facing.
You were asked to park infront, for your own convenience to be close to the front door. There are safety pallisades between our vehicle and the street. I take offence for the incorrect complaint .about parking on the street. You were behind a safety fence, not on an open street. Our whole property is fenched. It is an open field at the back behind the safety fence and not as safe as the front parking area, that is in hearing distance from of your room. You could have asked if you didn't like your spot because there was no restriction on where you parked.
I will look into the mattrass problem because you are the first to complain about it.
We have had hundreds of guests who valued our hospitality and the love we have for preserving something of our Heritage.
Groete,
Dorothy

Prima Rosa
Louw K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Louw K

Baie lekker gebly, vriendelike, gasvrye mense.

Die huis is 'n ware historiese monument in Hartbeesfontein wat verlore gegaan het. Dankie vir die lekker kuier.

Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Margariet G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Margariet G

Nie waarde vir jou geld nie, as dit nie reeds donker was nie het ek aangery.

Geen ketel, koffie- of teegeriewe in die kamer nie. Gordyne val op plekke van die reling af, geen sleutel in deur om te sluit (het 'n ander deur se sleutel daarin maak werk want ek slaap vir seker nie so in 'n vreemde plek nie). Dit is nie op gastehuis standaard nie.

Doreen O - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Doreen O

Dit was 'n vriendelike atmosfeer maar nie wat ek verwag het vir die prys wat ek betaal het nie.

Die oom en tannie was baie vriendelik. Dit was bietjie moeilik om te vind. Ek het bietjie meer verwag vir die prys wat ons betaal het maar as hulle net bietjie moeite doen kan die plekkie weer wees wat dit eens was.

Hannalie H - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannalie H

Aangename verblyf.

Heerlik tuisgegaan by aangename mense. Sal definitief weer hiervan gebruik maak.

Werner H - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Werner H

Aanvaarbaar vir Hartbeesfontein, kamers is netjies, maar buurt lyk onveilig en tuin kort aandag.

Die woonbuurt is nie baie netjies nie en kom ook nie baie veilig voor nie. Die kamers is goed, maar die tuin kan aandag kry. Die diens was wel goed.

Prima Rosa se terugvoer

Goeie dag Werner.
Kan U kwalifiseer waar Prima Rosa tekort geskiet het. Het U hier geslaap? Ons het net sleutels op die bed gevind. Ons het Travelground in kennis gestel dat U nie n en-suite kamer vir jul sou hê nie. Maar wel n badkamer. Ek hoop hul het U inkennis daarvan gestel want ons ander kamers was reeds beset.
Ons is baie jammer dat U ontevrede voel. Maar my advertensie is duidelik dat dit n Historiese Huis is en derhalwe nie moderne fasiliteite het nie.Daar is fotos van elke kamer op ons advertensie.
Groete
Dorothy

Prima Rosa
Johann R - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann R

Ongelooflike gasvryheid!

Dorothy en Michael is die volmaakte gashere, wens ons kon langer bly. Tydlose sjarme en styl. Julle sien ons gou weer!

Martin O - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Martin O

Wonderlike gasvryheid.

Ideale wegbreek van die haastige wêreld. Lieflike atmosfeer en gasvryheid van Micheal en Dorothy. Hulle maak dit die moeite werd. Kos was heerlik.

Gerda V - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Gerda V

Dit was 'n aaklige ondervinding.

Advertensie wat geplaas is, is misleidend. Ons verwag 'n 4-ster-plek met 4-ster-behandeling, maar wat 'n ontnugtering. Ek beveel glad nie hierdie gastehuis vir enige iemand aan nie. Slegs die nodige is in die kamer: bed, bad en toilet in een. Geen en suite-badkamer nie, haardroër, spieëlkas, kas om klere te hang. Ag noem maar op net wat jy wil wat verwag word van 'n plek met 4 sterre en al die antwoorde is negatief. Tot die bord wat die plek aandui is nie op standaard nie. Dit het my 'n halfuur se soek gekos voordat ek die plek kon kry. As ek geen sterre by die verblyf kon gee dan het ek, want dit verdien nie enige melding op 'n webblad nie. Die foto's is misleidend.

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Jooste Straat, Hartbeesfontein, 2006, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlZjU1YmQ5LTA3NmUtNGIxZi05MDE1LWYyYmQ5MGIwN2VlYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 11 5 1 3 5 Jooste Street Hartbeesfontein 2006 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.76359727637 26.431622207165

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang