Primespot
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kabeljou-weg, Birkenhead, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R4 200 per nag (plek vir 23)
Beskrywing
Primespot is 'n reusagtige selfsorg-strandhuis reg teen die see. Dit is ideaal vir 'n groot gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n eenvoudige kuswegbreek, met asemrowende see-uitsigte.
Hierdie eenvoudige huis is ideaal vir groepe en beskik oor 8 slaapkamers en 5 badkamers. Daar is 4 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het en 2 van die slaapkamers het elk 'n tripelstapelbed. Daar is nog 'n kamer met 2 stapelbeddens, 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die laaste slaapkamer het ook 'n enkelbed. In die leefarea is 'n dubbelbed en 3 enkelslaapbanke. Daar kan matrasse en beddegoed vir ekstra gaste gereël word. Die huis het bad- en stortgeriewe. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die ruim leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea en etenstafel. Verder is daar 'n kuierarea met 'n pooltafel, 'n veerpyltjiebord en oorgenoeg gemaklike sitplek. Daar is ook 'n binnebraaikamer met 'n eetarea, asook 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n stoep met sitplek en 'n draagbare braai. Die stoep het 'n houtvuurwarmbad en gaste kan ook die uitsig geniet. Daar is ook sonpanele en 'n kragopwekker sodat gaste nie deur beurtkrag geaffekteer word nie. Dié strandhuis is ook naby Dangerpoint-vuurtoring in Kruismansbaai, net buite Gansbaai.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Tripelstapelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Tripelstapelbed
Leefarea
3 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Badkamer
Toilet
Badkamer
Bad
Badkamer
Bad
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Sanmarie Geverifieer
Eiendomme 25
Resensies 46
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Kabeljou-weg, Birkenhead, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Primespot het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 23 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kabeljou-weg, Birkenhead, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang