Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Primrose Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Primrosestraat 1, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Primrose Cottage bied B&B-verblyf in Sutherland in die Noord-Kaap. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf en hartlike gasvryheid weg van die gedruis van die stad.

Verblyf by Primrose Cottage bestaan uit 2 slaapkamers wat smaakvol ingerig is vir jou gerief. Die eenhede is ingerig met of 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens met 'n en suite-badkamer of 'n privaat badkamer met 'n stort. Geriewe in die kamers sluit in: gratis WiFi, 'n haardroër, verwarmers en elektriese komberse vir daardie koue winteraande.

'n Outentieke Engelse ontbyt word bedien in die eetkamer en gaste word verwelkom met gratis drankies met hul aankoms. Daar is ook 'n uitstekende musiek-versameling en groot biblioteek vir diegene wat net wil ontspan. Daar vrugtebome en wingerde om jou aan te verkyk.

Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie en die perseel is baie na aan verskeie geriewe. Sutherland is bekend as een van die koudste dorpe in Suid-Afrika en wintersneeu is 'n algemene gebeurtenis in en om die ligging van Primrose Cottage.

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 187 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Jana P
Gesin met tieners
5.0
Heerlike ontbyt, baie goeie, vriendelike diens. Vriendelike, hulpvaardige gasheer en gasvrou. Ontbyt was uit die boeke!
Sep 2024
Karen D
Saam met vriende
5.0
Amazing! Absolutely fantastic. Denise is an amazing host. We were warmly welcomed, there was sherry in the rooms and electric blankets ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Lizette V
Saam met vriende
5.0
Amazing hospitality! Denise and David were amazing hosts; it was like "home away from home"! Attention to detail was great and breakfas...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Carl F
Saam met lewensmaat
5.0
Definitely die moeite werd. Sal weer daar gaan bly. Baie lekker. Uitstekende gasvrou. Klein detail om alles lekkerder te maak.
Jul 2024
Nelene E
Saam met vriende
5.0
Was heerlike verblyf. Die kamers is pragtig en die ontbyt heerlik. En my voertuig was onder 'n afdak.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 187

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Primrosestraat 1, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Primrose Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Primrosestraat 1, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI3MzI1ZWM5LWJmNmItNGRkMi1iZWZkLTliZDUzMzc1ZjYxOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 187 5 1 5 1 Primrose Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.397937474222 20.658347878296

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang