Primrose Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Primrosestraat 1, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Primrose Cottage bied B&B-verblyf in Sutherland in die Noord-Kaap. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf en hartlike gasvryheid weg van die gedruis van die stad.
Verblyf by Primrose Cottage bestaan uit 2 slaapkamers wat smaakvol ingerig is vir jou gerief. Die eenhede is ingerig met of 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens met 'n en suite-badkamer of 'n privaat badkamer met 'n stort. Geriewe in die kamers sluit in: gratis WiFi, 'n haardroër, verwarmers en elektriese komberse vir daardie koue winteraande.
'n Outentieke Engelse ontbyt word bedien in die eetkamer en gaste word verwelkom met gratis drankies met hul aankoms. Daar is ook 'n uitstekende musiek-versameling en groot biblioteek vir diegene wat net wil ontspan. Daar vrugtebome en wingerde om jou aan te verkyk.
Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie en die perseel is baie na aan verskeie geriewe. Sutherland is bekend as een van die koudste dorpe in Suid-Afrika en wintersneeu is 'n algemene gebeurtenis in en om die ligging van Primrose Cottage.
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Denise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 174
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Primrosestraat 1, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Gaste dink Primrose Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sutherland Karoo Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Primrosestraat 1, Sutherland, 6920, Noord-Kaap