Primrose Overnight Accommodation
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Engela Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Magdalena M - Jul 2024
Algehele gradering
Plekkie is netjies en waarde vir geld.
Marié S - Sep 2023
Algehele gradering
Netjies ingerig. Puik diens.
Donovan W - Jan 2023
Algehele gradering
We highly recommend Primrose Overnight Accommodation.
Pieter W - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik, stil en rustig met goeie privaatheid.
John S - Okt 2022
Algehele gradering
Aangename tyd deurgemaak.
Primrose Overnight Accommodation se terugvoer
Baie dankie, dit was lekker om julle te ontmoet. Geniet die padreis.
Gezina G - Apr 2022
Algehele gradering
Pragtig, netjies, alles wat jy nodig het! Veilig! Pragtige uitsig oor die berge.
Primrose Overnight Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Madelyn C - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Primrose Overnight Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Wilna B - Feb 2022
Algehele gradering
Rustigheid vir die siel.
Primrose Overnight Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Denicia M - Jan 2022
Algehele gradering
Gerieflik vir oornag.
Primrose Overnight Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Megan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Die plek is baie netjies en goed versorg.
Primrose Overnight Accommodation se terugvoer
Hi Megan, hierdie kamer is juis ingerig op versoek van baie gaste wat net vinnig 1 nag gaan oorbly. Daarvoor is hy baie goed ingerig. My ander eenhede het die items waarna jy verwys. Groete Engela
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Lindie V - Des 2021
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Primrose Overnight Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Werner B - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Primrose Overnight Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Monique G - Feb 2021
Algehele gradering
Amazing view, quite stay and safe.
Primrose Overnight Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Alfred P - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflik netjies vriendelik.
Primrose Overnight Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Johan K - Des 2020
Algehele gradering
Oornag
Primrose Overnight Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Chris En Adele B - Feb 2020
Algehele gradering
Mooi skoon versorgde eenheid.
Primrose Overnight Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Delene D - Feb 2020
Algehele gradering
Rustige netjiese verblyf.
Primrose Overnight Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Landi D - Jan 2020
Algehele gradering
Uitstekend!
Primrose Overnight Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Elizabeth V - Jan 2020
Algehele gradering
Primrose is a lovely place to stay. Feels like home.
Primrose Overnight Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Leinadu A - Sep 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Primrose Overnight Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Evelyn G - Aug 2020
Algehele gradering
Relaxing and accommodation very comfortable and more than adequate.
Primrose Overnight Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Bradley M - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties en baie rustig.
Primrose Overnight Accommodation se terugvoer
Baie dankie Bradley, ek waardeer dit.
Sien dalk gou weer.
Winstonia B - Aug 2019
Algehele gradering
A home away from home.
Primrose Overnight Accommodation se terugvoer
Thank you Winstonia, it warms my heart to get this kind of review.
See you soon.
Engela.
Hannett H - Des 2019
Algehele gradering
Comfortable overnight accommodation!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gerieflike oornagverblyf!
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Primrose Overnight Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Liza D - Des 2019
Algehele gradering
Amazing.
Primrose Overnight Accommodation se terugvoer
Baie dankie Liza.
As jul gelukkig is, is ek gelukkig.
Sien jul dalk binnekort weer.
Tanya F - Sep 2019
Algehele gradering
Super vriendelik.
Primrose Overnight Accommodation se terugvoer
Hi Tanya, baie dankie waardeer.
Sien julle gou weer.
Groete,
Engela
Lehanie V - Des 2019
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Primrose Overnight Accommodation se terugvoer
Baie dankie Lehanie.
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aandblomlaan 13, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang