Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Primrose Overnight Accommodation

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Magdalena M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Plekkie is netjies en waarde vir geld. Baie vriendelik ontvang in 'n baie rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marié S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Netjies ingerig. Puik diens. Ons is gasvry ontvang, Engela het ons baie tuis laat voel. Sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donovan W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

We highly recommend Primrose Overnight Accommodation. Peace, quiet and tranquility = Primrose Overnight Accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter W
1 nag
4.8
Mrt 2024

Heerlik, stil en rustig met goeie privaatheid. Vriendelike ontvangs, skoon en netjiese geriewe in 'n goeie woonbuurt en stil omgewing. Ek sal die plek te enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

John S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Aangename tyd deurgemaak. Gasvrou is baie behulpsaam. Geriewe het ook aan al ons vereistes voldoen. Baie veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Engela
Primrose Overnight Accommodation
Baie dankie, dit was lekker om julle te ontmoet. Geniet die padreis.

Gezina G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Pragtig, netjies, alles wat jy nodig het! Veilig! Pragtige uitsig oor die berge. Sal weer daar gaan oorslaap! Bekostigbaar en 'n pragtige plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Engela
Primrose Overnight Accommodation
Baie dankie vir die terugvoer.

Madelyn C
1 nag
5.0
Mrt 2022

Fantasties. Was baie lekker, rustig, sal beslis weer by hulle oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Engela
Primrose Overnight Accommodation
Baie dankie vir die terugvoer.

Wilna B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Rustigheid vir die siel. Alles is skoon en netjies in 'n rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Engela
Primrose Overnight Accommodation
Baie dankie vir die terugvoer.

Denicia M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Gerieflik vir oornag. Goed toegerus met alle noodsaaklike geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Engela
Primrose Overnight Accommodation
Baie dankie vir die terugvoer.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2022

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Engela
Primrose Overnight Accommodation
Baie dankie vir die terugvoer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Engela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aandblomlaan 13, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7bfd78da3703bf7f4c5dae6eed37caa2bcfaff9e78b7f0779fe86b8c099fbf6257e6ae4c5de93791c2ec4c023e53e8cf6d56?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 13 Aandblom Avenue George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.956725857967 22.479812880257

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang