Primrose Safe Haven
Selfsorg
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Primrose-rylaan 35 Victory Park, Randburg, Johannesburg, 2195, Gauteng
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Primrose Safe Haven is 'n knus selfsorg-gastewoonstel met 'n privaat ingang wat op die eienaar se perseel in Victory Park, Randburg, geleë is. Dit bied slaapplek aan 2 gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek.
Die woonstel het 'n dubbelbed en bied 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n induksiestoof, 'n yskas, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Dié oopplan-woonstel het ook 'n gemaklike rusbank en 'n TV met Netflix en YouTube. WiFi is beskikbaar.
Die area rondom die swembad is 'n aangewese rookarea met sitplek vir 6 gaste, asook 2 dekstoele. Swemhanddoeke word voorsien vir gebruik by die swembad.
Kamer-opset
Kapasiteit: 2
•
Aantal kamers: 1
•
Aantal badkamers: 1
Kenmerke
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Ligging
- Primrose-rylaan 35 Victory Park, Randburg, Johannesburg, 2195, Gauteng
Sien meer verblyf in Randburg Wes-Rand Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Primrose-rylaan 35 Victory Park, Randburg, Johannesburg, 2195, Gauteng