Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Prince Albert Country Stay

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Aryna E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2022

Absoluut briljant. Wonderlik detail. Beveel plek aan uit geharwar. Los cottage selfhelp. Alles was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ian & Analda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2022

Ons het 'n baie ontspanne paar dae deurgebring in Prince Albert. Pragtige omgewing wat ideaal is vir persone wat hou van buitelewe, veral stap en fietsry. Ou-wêreld gevoel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Chris V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

5-ster diens! Ons het in een van die solderkamers tuisgegaan. Jou eie privaat ingang en 'n pragtige uitsig oor die Swartberge. Ligging is uitstekend in die middel van die dorp met alles binne stapafstand. Wonderlike restaurante omliggend en gasvrou, Colleen, baie hulpvaardig om te help met besprekings. Kamer is smaakvol ingerig met klein yskassies en selfs 'n kluis om waardevolle items in te bêre. Al is ontbyt nie ingesluit nie, dis steeds die moeite werd om daar te eet. Sjef William se kookvernuf en Colleen se vars vrugte en granola is iets om te ervaar. Hierdie akkommodasie is hoogs aan te beveel vir 'n heerlike wegbreeknaweek in die Karoo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colleen
Prince Albert Country Stay
Thank you for taking the time of reviewing your recent stay at Prince Albert Country Store. We are thrilled that you enjoyed all we have to offer. We look forward to welcoming you back in the near future. Kind regards William & Colleen

Jeanine G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2021

Very hospitable hosts, upmarket accommodation, relaxing, efficient. We thoroughly enjoyed our stay. The hosts were excellent, loved the personal touches with homemade lemonade being served on arrival, we were made to feel extremely welcome and at home. Rooms were extremely comfortable. Will definitely return again soon. We could definitely have stayed longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colleen
Prince Albert Country Stay
Hi Jeanine, Thank you for your wonderful review. It is so lovely to be acknowledged, it gives us all a boost. We look forward to welcoming you back to Prince Albert Country Stay. Best regards, Colleen Penfold

Janus B
Kort verblyf
5.0
Sep 2020

Saligheid in die Karoo. Die mooi, netjiese Karoohuisie was perfek vir ons wegbreek in Prince Albert. Daar was alles wat ons nodig gehad het en dis stapafstand na restaurante en besienswaardighede. Ons sal vir seker die huis weer bespreek. Hoogtepunte van die huisie is sy 3 stoepe, kaggel, braaiplek en swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colleen
Prince Albert Country Stay
Baie dankie Janus. Ons waardeer dit baie. Colleen

Koos K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Fantastiese verblyf. Lekker sentraal geleë waarvandaan Prince Albert verken kan word. Pragtige plekkie met goeie diens en heerlike ontbyt. Beveel dit aan vir enigiemand wat daai geweste besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

Netjies en pragtig. Baie lekker gekuier hier op Prince Albert. Kan dit aanbeveel, skoon en netjies en baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman D
Kort verblyf
4.6
Des 2019

Regte egte Karoo-gasvryheid en -verblyf. Wat kan ek sê, alles wat mens van 'n gastehuis verwag: netjies, skoon, rustige omgewing, mooi dorpie, vriendelike diens en altyd beskikbaar vir enige navrae. Ek het baie lekker gebly, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Eerste besoek maar nie die laaste. Baie dankie vir 'n heerlike kuier! Dankie Colleen, Melinda en span vir julle vriendelike gasvryheid! Dit was bo verwagting lekker en on sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heloise B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2018

Prince Albert Country Stay is 'n juweel om te ontdek!! Wat 'n pragtige gastehuis en tuin. Die kamer en geriewe is uitstekend, met 'n pragtige, rustige tuin waar mens kan ontspan en kuier. Kabbelende water skep 'n rustige atmosfeer en die ontbyt is heerlik en so 'n bietjie anders as die gewone. Vars lenteblomme het ons in die kamer verwelkom. Hier voel jy heerlik bederf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Colleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 540
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 540
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 46, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkxNjE4N2U0LTk1NTMtNDZjNy04ZjQ1LWQ4Njc4MmIzOTVjZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 540 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 46 Church Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.224028383332 22.029999196529

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang