Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Prince Alfreds Pass - Ou Doc se Huis

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Louis D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Gasvryheid, natuurskoon en mooiste berge. Ongelooflike gasvryheid in die mooiste berge en natuurskoon. Werklik 'n wonderlike kuierplek! Adri is ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi D
1 nag Saam met vriende
4.8
Des 2023

Pragtig. Like it, banja lekker.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries D
Kort verblyf
4.6
Aug 2024

Stil plek waar ek kon rus. Ek het 'n stil plek gesoek waar ek kon rus. Ek het dit hier gekry. En ek hoop om weer te kom, vir langer, as ek nie doodmoeg is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casper N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Ons het heerlik ontspan en die stilte geniet. Die gasvryheid van Adri was ook fantasties. De Vlugt is 'n fantastiese bestemming en Ou Doc se Huis is die verpersoonliking daarvan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Onverbeterlik. Adri se gasvryheid en sorgsame toerusting van hierdie lieflike, ou, geskiedkundige huisie was een groot plesier. Ek was mal oor al die klein, deurdenkte touches vir elke behoefte, kan geen klagtes opper nie! Ek kom beslis weer, en die dierevriendelike beleid is 'n groot bonus. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Heerlik rustig, eenvoudig en weg van alle stads-gewoel. Adri was 'n uitstekende gasvrou en die huisie was perfek en netjies. Haar warm persoonlikheid het ons dadelik welkom laat voel, en soos ou vriende. Sy het soveel moeite vir ons gedoen, baie dankie Adri. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne B
Kort verblyf
5.0
Des 2021

This is a very special place! Adri went out of her way to make me feel at home and I will remember the carrot cake and freshly baked roosterkoek from a food perspective. Regarding to location, well this place is fantastic, the frogs sing you to sleep while listening to the Keurbooms river running by. Was the highlight of my 2500ks road trip! Will be back as soon as I can.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelk P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Tjoepstil. Eenvoud. Pragtige berge. Heerlik gekuier in hierdie klein gemeenskap in die hartjie van die bergpas. Die bergpas is 'n uitdaging vir mense met hoogtevrees maar die oase by De Vlugt is pragtig. Adri is 'n vriendelike, hulpvaardige gasvrou en ons kinders het binne 'n uur van aankoms in die bergstrome geswem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franco & Marieke S
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Sep 2021

Mooiste omgewing, verblyf kon beter. Pragtige pas! Sal enige tyd weer daar deurry.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R2 880
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 880
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Vlught Plaas, Langs die R339, De Vlught, 6490, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7dca4a42facfd020dda67ae933eff606cfa9360657510fe2cc86c3c321537e1a4c1d16404bdba590cb09adc4c91bbb2b8db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 880 per nag, vir 6 mense 9 5 1 5 De Vlught Farm Off the R339 6490 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-16:00 10:00 -33.812071717571 23.174693584443

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang