Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Prince Alfreds Pass - Ou Doc se Huis

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir Prince Alfreds Pass - Ou Doc se Huis
Netheid
4.4/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Louis D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D

Gasvryheid, natuurskoon en mooiste berge.

Ongelooflike gasvryheid in die mooiste berge en natuurskoon. Werklik 'n wonderlike kuierplek! Adri is ongelooflik.

Rudi D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi D

Pragtig.

Like it, banja lekker.

Andries D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries D

Stil plek waar ek kon rus.

Ek het 'n stil plek gesoek waar ek kon rus. Ek het dit hier gekry. En ek hoop om weer te kom, vir langer, as ek nie doodmoeg is nie.

Casper N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper N

Ons het heerlik ontspan en die stilte geniet. Die gasvryheid van Adri was ook fantasties.

De Vlugt is 'n fantastiese bestemming en Ou Doc se Huis is die verpersoonliking daarvan.

Elna P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna P

Onverbeterlik.

Adri se gasvryheid en sorgsame toerusting van hierdie lieflike, ou, geskiedkundige huisie was een groot plesier. Ek was mal oor al die klein, deurdenkte touches vir elke behoefte, kan geen klagtes opper nie! Ek kom beslis weer, en die dierevriendelike beleid is 'n groot bonus. Baie dankie!

Kobie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie V

Heerlik rustig, eenvoudig en weg van alle stads-gewoel.

Adri was 'n uitstekende gasvrou en die huisie was perfek en netjies. Haar warm persoonlikheid het ons dadelik welkom laat voel, en soos ou vriende. Sy het soveel moeite vir ons gedoen, baie dankie Adri. Sal definitief weer daar gaan bly.

Etienne B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne B

This is a very special place!

Adri went out of her way to make me feel at home and I will remember the carrot cake and freshly baked roosterkoek from a food perspective. Regarding to location, well this place is fantastic, the frogs sing you to sleep while listening to the Keurbooms river running by. Was the highlight of my 2500ks road trip! Will be back as soon as I can.

Annelk P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelk P

Tjoepstil. Eenvoud. Pragtige berge.

Heerlik gekuier in hierdie klein gemeenskap in die hartjie van die bergpas. Die bergpas is 'n uitdaging vir mense met hoogtevrees maar die oase by De Vlugt is pragtig. Adri is 'n vriendelike, hulpvaardige gasvrou en ons kinders het binne 'n uur van aankoms in die bergstrome geswem.

Franco & Marieke S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Franco & Marieke S

Mooiste omgewing, verblyf kon beter.

Pragtige pas! Sal enige tyd weer daar deurry.

Vanaf
Vanaf R2 880
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 880
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Vlught Plaas, Langs die R339, De Vlught, 6490, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7dca4a42facfd020dda67ae933eff606cfa9360657510fe2cc86c3c321537e1a4c1d16404bdba590cb09adc4c91bbb2b8db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 880 per nag, vir 6 mense 9 5 1 5 De Vlught Farm Off the R339 6490 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-16:00 10:00 -33.812071717571 23.174693584443

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang