Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Prince Alfreds Pass - Ou Doc se Huis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Vlught Plaas, Langs die R339, De Vlught, 6490, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 880 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Prince Alfreds Pass - Ou Doc se Huis is 'n selfsorgplaashuis tussen die pragtige Langkloofberge, aan die voet van die manjifieke Prince Alfredspas. Hierdie unieke en eienaardige huisie het 'n bekoring van sy eie, en is ideaal as 'n oornagplek vir gaste.

Dié historiese plaashuis het slaapplek vir tot 6 persone en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die voorste 3 kamers van die huis het ou Geelhoutplafonne en die oorspronklike Geelhoutvloere van 1862. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer is toegerus met 2 stapelbeddens.

Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort en 'n bad. Die sitarea het rusbanke om op te sit en lei na die kombuis wat 'n tweeplaatstoof en 'n yskas het. Parkeerplek is beskikbaar voor die huis vir voertuie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • De Vlught Plaas, Langs die R339, De Vlught, 6490, Wes-Kaap
  • Gaste dink Prince Alfreds Pass - Ou Doc se Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 880
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 880
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Vlught Plaas, Langs die R339, De Vlught, 6490, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7dca4a42facfd020dda67ae933eff606cfa9360657510fe2cc86c3c321537e1a4c1d16404bdba590cb09adc4c91bbb2b8db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 880 per nag, vir 6 mense 9 5 1 5 De Vlught Farm Off the R339 6490 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-16:00 10:00 -33.812071717571 23.174693584443

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang