Prince Alfreds
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jo-anne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Karien O - Jun 2024
Algehele gradering
Dit was 'n baie lekker kuier by Prince Alfreds. Sal beslis weer bespreek.
Prince Alfreds se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Dit is lekker om te hoor as ons gaste tevrede was. Julle is enigetyd welkom. Ons sal aanhou strewe om te verbeter.
Ruan D - Mei 2024
Algehele gradering
Pleasant and friendly.
Prince Alfreds se terugvoer
Thanks for your kind words. I'm so happy you enjoyed your stay. I hope to see you again soon.
Sterna V - Apr 2024
Algehele gradering
Ons sal weer daar gaan oornag.
Prince Alfreds se terugvoer
Ons verskaf wel beddegoed en handdoeke. So jammer vir enige ongerief.
Loes R - Mrt 2024
Algehele gradering
Geweldigste mense.
Prince Alfreds se terugvoer
Dit was so lekker om jou hier te hê. Sien gou weer.
Ash L - Mei 2024
Algehele gradering
Exactly what we required.
Nicole V - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker en gemaklik.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Prince Alfred-straat 17, Caledon, 7230, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang