Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Prince Alfreds

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prince Alfred-straat 17, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Prince Alfreds is 'n selfsorgeenheid in Caledon, wat vas is aan die eienaar se hoofhuis, maar 'n privaat ingang het.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek voor 'n TV met Netflix. Die etenstafel het sitplek vir 2 gaste.

Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek
en 'n braai-area.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Karien O
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n baie lekker kuier by Prince Alfreds. Sal beslis weer bespreek. Ons het baie lekker gebly. Prince Alfreds was baie netjies en dis 'n geriefl...
Sien meer
Jun 2024
Ruan D
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant and friendly. The hostess was so friendly and accommodating. The place was clean and perfect for our overnight stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Sterna V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons sal weer daar gaan oornag. Baie dankie. Dit was 'n heerlike plekkie om te oornag. Ongelukkig het ons nie besef ons moes beddegoed neem nie. Daar w...
Sien meer
Apr 2024
Loes R
Saam met lewensmaat
5.0
Geweldigste mense. Fantastiese akkommodasie.
Mrt 2024
Ash L
Saam met lewensmaat
4.8
Exactly what we required. We were informed of everything that was happening. The landlady was very accommodating in organizing transpor...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jo-anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Prince Alfred-straat 17, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Prince Alfreds het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prince Alfred-straat 17, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA709e8217b2151ecf16d79e24dd2c661f2718acd02172e501bebbd6350aae3d678e260069a49962240319884addf118fc0d22?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 17 Prince Alfred Road Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.231000157714 19.42405721187

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang