Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Prince's Grant - Prince's Gaze

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Deanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Prince's Grant - Prince's Gaze
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Kaiser C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaiser C

Ongelooflike uitsig in 'n pragtige huis met alles wat jy kan benodig.

Die huis se uitsig is beter as die foto's. Een van die heel beste uitsigte in Prince's Grant. Huis is meer as groot genoeg vir 8 volwassenes en het alles wat mens kan benodig. Lieflike stoep wat uitkyk oor die see met 'n addisionele agterkuierarea vir as die weer sleg raak. Prince's Grant as bestemming was wonderlik. Baie vriendelike staf en baie behulpsaam. Gerieflike privaat strande en genoeg ander speelareas en swembaddens om die kinders te vermaak. Die eienaars was vriendelik en het enige vrae vinnig beantwoord. Kommunikasie deurentyd was baie goed.

Sue P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue P

Wonderful

We loved everything. Monkeys were an issue as one cannot leave a door or window open without a monkey being a pest, but we soon learned how to keep them at bay. The house was beautiful and the views breathtaking. Great golf course. Lovely beach and warm sea. Excellent host and communication. We did not want to leave.

Vanaf
Vanaf R5 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R5 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Princes Grant-landgoed, KwaDakuza, 4449, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA847688e0bc6066a9da44b1e5fa4968a1e8e5f8abf06c53c27c03c2a44cdbad496a47b1cab5efbc7233417eb30f4700477920?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 600 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 Princes Grant Estate KwaDakuza 4449 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -29.345279851982 31.378316299596

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang