Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Princess Beach Club

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 03:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Princess Beach Club, Princess-weg, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Princess Beach Club is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Houtbaai, Kaapstad. Dit bied 'n pragtige berg-uitsig en is ideaal vir 'n gesin of vriende.

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het 'n sitarea, etenstafel en 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek op die perseel.

Gaste kan Houtbaai se stand, restaurante en trekpleisters, soos die Bronze Leopard-standbeeld, Houtbaai-museum en Chapmanspiek besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Princess Beach Club, Princess-weg, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
R2 000 R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 03:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Princess Beach Club, Princess-weg, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb670efd3484a2c66d3ed658a00ba00fb2250ce5df2df319ae21a775ac0acb33c4a972ea3579e5e99210be4ecbcbbde21fe82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 800 per nag (plek vir 4) Princess Beach Club Princess Road 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 03:00-19:00 10:00 -34.041438587167 18.358059471164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang