Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Princess Corner

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Karien M
1 nag
5.0
Jun 2024

Heerlik kon rus. Dit was 'n baie aangename verblyf. Gemaklik en rustig en baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacky V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Waarde vir geld, netjies, skoon en gesellig! Ons bly vir seker weer daar! Dit was baie lekker! Skoon en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mario H
1 nag
5.0
Apr 2024

Beautiful, comfortable and safe. Well received by host. Was really surprised with the standard of the guesthouse. Very well equipped kitchenette. Beautiful bedrooms. Safe parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Princess Corner
Baie dankie, Mario... Waardeer baie! Bly ons kon help...

Landi B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Puik diens. Gerieflike, mooi blyplek. Wat 'n fantastiese ervaring - 'n rare verskynsel as dit kom by akkommodasie. Die blyplek is ruim, netjies en baie skoon gewees. Gerieflik ingerig vir basiese etes en om te braai. Die gasvrou het ekstra moeite gedoen om ons tegemoet te kom met beurtkrag en waterprobleme in die dorp. Veilig en gerieflik geleë. Die dekor is stylvol met 'n pragtige tuintjie waar mens heerlik kan kuier. Ek sal Princess Corner vir enige iemand aanbeveel. Dis 'n juweel in hierdie kleine dorpie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry H
Kort verblyf
4.6
Jan 2023

Netjies en vriendelik. Die gasvrou het deurgaans puik kommunikeer. Alles was netjies, skoon en werkend. Ideaal vir 'n gesin met jonger kinders. Nie regtig geskik vir meer as een volwasse paar nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska P
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2022

10/10. Super vriendelike diens, pragtige plekkie en bitter netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol S
1 nag
5.0
Aug 2022

A lovely overnight stay! We had a lovely overnight stay at Princess Corner. It has everything you need for a comfortable overnight stay and the pizza place in town made for an easy dinner and the airfryer helped to do some extra heat and eat. We left some goodies by mistake and they we sent via courier through to us with no fuss. Thank you for having us!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem L
1 nag
5.0
Jul 2022

Uitstekende geriewe. Princess Corner is regtig aan te beveel. Uitstekende ligging en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Princess Corner
Baie dankie! Sien uit om julle weer te akkommodeer.

Jaqi C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Ongelooflik netjies. Baie netjies, stylvol. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Princess Corner
Baie dankie, ek waardeer jou terugvoer.

Carike G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Pragtige plek. Baie goeie kommunikasie van eienares. Veilige parkering en pragtige klein tuintjie. Groot kamer met baie spasie en gemaklike bed met puik beddegoed. Ons het baie lekker oorgeslaap. Vars melk in yskas altyd 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Princess Corner
Baie dankie, ek waardeer jou terugvoer. Hoop om julle weer eendag te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Princess-straat 2, Frankfort, 9830, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5ea9d90fb14260c8400d5cf65fbc5a6f670f81d4e50cc537cbe93f6332447be7b5a30b5dc29e9f5af63a37ebb5da6e7ec09?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 13 5 1 5 2 Princess Street Frankfort 9830 Vrystaat 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -27.273161776235 28.498114697279

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang