Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Princess Corner

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Princess-straat 2, Frankfort, 9830, Vrystaat
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Princess Corner is 'n semi-selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Frankfort.

Die woonstel het lugversorging, 'n privaat ingang, 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n sitarea. Een van die slaapkamers het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, braaipan, lugbraaier en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n TV met die volle DStv-pakket is beskikbaar.

Die woonstel lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin. Braaigeriewe en parkeerplek is beskikbaar. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is teen ekstra koste beskikbaar.

Frankfort bied verskeie voetslaanroetes, visvanggeleenthede, bootvaarte en gholf. Gaste kan ook die historiese geboue in die dorp besoek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Karien M
5.0
Heerlik kon rus. Dit was 'n baie aangename verblyf. Gemaklik en rustig en baie skoon.
Jun 2024
Jacky V
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld, netjies, skoon en gesellig! Ons bly vir seker weer daar! Dit was baie lekker! Skoon en netjies!
Jun 2024
Mario H
5.0
Beautiful, comfortable and safe. Well received by host. Was really surprised with the standard of the guesthouse. Very well equipped ki...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Landi B
Gesin met klein kinders
5.0
Puik diens. Gerieflike, mooi blyplek. Wat 'n fantastiese ervaring - 'n rare verskynsel as dit kom by akkommodasie. Die blyplek is ruim, netjies en bai...
Sien meer
Feb 2023
Henry H
4.6
Netjies en vriendelik. Die gasvrou het deurgaans puik kommunikeer. Alles was netjies, skoon en werkend. Ideaal vir 'n gesin met jonger kinders. Nie re...
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Princess-straat 2, Frankfort, 9830, Vrystaat
  • Gaste dink Princess Corner het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Princess-straat 2, Frankfort, 9830, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5ea9d90fb14260c8400d5cf65fbc5a6f670f81d4e50cc537cbe93f6332447be7b5a30b5dc29e9f5af63a37ebb5da6e7ec09?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 13 5 1 5 2 Princess Street Frankfort 9830 Vrystaat 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -27.273161776235 28.498114697279

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang