Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pringle Baai Wegbreek

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sydney
Pringle Baai Wegbreek
Dankie vir die goeie terugvoer.

Leanne G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Goed ingerig, gerieflik, waarde vir geld, 10/10. Ons het dit baie geniet, dit was 'n plesier om daar te bly. Ons het oorblyplek vir een aand gesoek vir 'n funksie op die dorp. Vir die tarief het ek nie te veel verwag nie, maar tot ons verbasing was daar soveel wat hierdie spasie bied. 'n Privaat buite spasie, kamer én 'n afsonderlike ingerigte "self-catering" spasie. Ruim stort, eenvoudige detail soos 'n dubbelpunt prop. Ekstra luukshede soos 'n elektriese kombers. Ens. Ek vermoed ons sal weer daar draai!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sydney
Pringle Baai Wegbreek
Dankie Leanne. Julle is enige tyd welkom.

Peter S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Die kuier self was bietjie teleurstellend a.g.v. die weersomstandighede. Sydney het ons baie vriendelik verwelkom en ons op ons gemak laat voel. Dit is genoegsaam ingerig en net reg vir 'n bietjie 'Wegbreek'. Dit het nouwel nie 'n uitsig op die see nie, maar vergeleke met ander woonplekke moet dit opgeweeg word met die tarief wat werklik baie billik is. As ons weer in daardie rigting ry, sal ons heel waarskynlik weer hier inboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Perfect in every way, everything you need and the peacefulness. Loved the decor. Peaceful and such a lovely little place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sydney
Pringle Baai Wegbreek
Thanks Louise. We appreciate it.

Tiaan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Nice place to relax. It was very quiet and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Pringle baai is werklik 'n onontdekte juweel, met 'n pragtige strand. Die netjiese kothuis het 100% voorsien in ons behoeftes. Ons gasheer en vrou was baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar wil tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sydney
Pringle Baai Wegbreek
Dankie Leon

Suné O
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2024

Cosy, comfortable, safe, sweet escape for a small group. We enjoyed the space tremendously!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sydney
Pringle Baai Wegbreek
Thanks Suné

Marisa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Heerlike verblyf, sal beslis weer gaan! Dit was heerlik, sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shanaaz A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Lovely experience. Cosy environment, tranquil. Very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sydney
Pringle Baai Wegbreek
Thanks Shanaaz. Thanks also for leaving the flat so clean.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sydney Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Caesar-weg 1365, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd595042076adc1b346e83cc1bf4bc1682efbc16aacdd36f56ab03204e55f5ed9d67ae11896a5e246b0b99d13478b7b490940?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 10 5 1 5 1365 Caesar Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -34.34693 18.84753

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang