Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pringle Baai Wegbreek

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sydney Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 10 resensies vir Pringle Baai Wegbreek
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Leanne G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne G

Goed ingerig, gerieflik, waarde vir geld, 10/10.

Ons het dit baie geniet, dit was 'n plesier om daar te bly. Ons het oorblyplek vir een aand gesoek vir 'n funksie op die dorp. Vir die tarief het ek nie te veel verwag nie, maar tot ons verbasing was daar soveel wat hierdie spasie bied. 'n Privaat buite spasie, kamer én 'n afsonderlike ingerigte "self-catering" spasie. Ruim stort, eenvoudige detail soos 'n dubbelpunt prop. Ekstra luukshede soos 'n elektriese kombers. Ens. Ek vermoed ons sal weer daar draai!

Pringle Baai Wegbreek se terugvoer

Dankie Leanne. Julle is enige tyd welkom.

Pringle Baai Wegbreek
Peter S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter S

Die kuier self was bietjie teleurstellend a.g.v. die weersomstandighede.

Sydney het ons baie vriendelik verwelkom en ons op ons gemak laat voel. Dit is genoegsaam ingerig en net reg vir 'n bietjie 'Wegbreek'. Dit het nouwel nie 'n uitsig op die see nie, maar vergeleke met ander woonplekke moet dit opgeweeg word met die tarief wat werklik baie billik is. As ons weer in daardie rigting ry, sal ons heel waarskynlik weer hier inboek.

Louise F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise F

Perfect in every way, everything you need and the peacefulness. Loved the decor.

Peaceful and such a lovely little place.

Pringle Baai Wegbreek se terugvoer

Thanks Louise. We appreciate it.

Pringle Baai Wegbreek
Tiaan S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan S

Nice place to relax.

It was very quiet and comfortable.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Leon P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon P

Pringle baai is werklik 'n onontdekte juweel, met 'n pragtige strand.

Die netjiese kothuis het 100% voorsien in ons behoeftes. Ons gasheer en vrou was baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar wil tuisgaan.

Pringle Baai Wegbreek se terugvoer

Dankie Leon

Pringle Baai Wegbreek
Suné O - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suné O

Cosy, comfortable, safe, sweet escape for a small group.

We enjoyed the space tremendously!

Pringle Baai Wegbreek se terugvoer

Thanks Suné

Pringle Baai Wegbreek
Marisa V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa V

Heerlike verblyf, sal beslis weer gaan!

Dit was heerlik, sal weer gaan.

Shanaaz A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanaaz A

Lovely experience.

Cosy environment, tranquil. Very comfortable.

Pringle Baai Wegbreek se terugvoer

Thanks Shanaaz. Thanks also for leaving the flat so clean.

Pringle Baai Wegbreek
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Caesar-weg 1365, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd595042076adc1b346e83cc1bf4bc1682efbc16aacdd36f56ab03204e55f5ed9d67ae11896a5e246b0b99d13478b7b490940?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 10 5 1 5 1365 Caesar Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -34.34693 18.84753

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang