Pringle Baai Wegbreek
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Caesar-weg 1365, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Pringle Baai Wegbreek het 'n privaat ingang met gedeelde parkering. Dit bied selfsorgverblyf aan 2 gaste met 'n addisionele slaapbank wat verkieslik vir 'n kind geskik is in Pringlebaai. Dit is deel van die hoofhuis, maar het 'n permanente geslote deur wat dit van die res van die huis skei. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n vakansie ver weg van die gedruis van die stad.
Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Linne word voorsien en daar is 'n elektriese kombers vir die wintermaande. Die aangrensende badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die sitarea het 'n enkelslaapbank.
Die kombuisie is met 'n yskassie, 'n ketel, 'n tweeplaatstoof, 'n oondjie, 'n enkelplaatgasstoof, eetgerei, breekware en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is ook 'n etenstafel.
Die onderdak-stoeparea het 'n braai wat slegs vir gaste se gebruik is. 'n Kajak is beskikbaar vir gebruik.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die selfsorgwoonstel bied gerieflike verblyf aan sakereisigers of vakansiegangers.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sydney Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Caesar-weg 1365, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Gaste dink Pringle Baai Wegbreek het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pringlebaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Caesar-weg 1365, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang