Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pringle Bay Villa

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 1830, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Vanaf R20 160 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Pringle Bay Villa is 'n versteekte juweel in Pringlebaai wat 'n outentieke, oulike kusdorpie is wat oor die Indiese Oseaan uitkyk. Die baai het oorvloedige seelewe, gewild vir kreefvisvang en branderplankry ook lang wit sandstrande. Tafelberg en Kaappunt kan oorkant die baai gesien word.

Daar is 4 slaapkamers en 4 badkamers, 'n aparte gastetoilet en 'n dubbelmotorhuis. Slaapkamers 1 en 2 het 'n koninggrootte-bed, slaapkamer 3 het 'n koningingrootte-bed en slaapkamer 4 het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort.

Die villa is pragtig gemeubileer en het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n dubbeldeur yskas-vrieskas, oond, mikrogolfoond, gasstoof, broodrooster, en tee- en koffiemaakgeriewe. Beurtkrag beïnvloed nie die eiendom nie aangesien daar 'n sonnestelsel is.

Die villa het direkte toegang tot die strand vir 'n swem in die see of 'n lang strandstappie. In die winter is dit die perfekte, romantiese wegbreek, ervaar die seesproei terwyl jy tussen twee knus houtkaggels ontspan.

Pringle Bay Villa is 84 km vanaf Kaapstad en 69 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Hermanus en sy gewilde Hemel en Aarde-wynroete is 60 km ver.

Kleinmond- en Arabella-gholfbane, voetslaan- en bergfietsroetes, 'n groot pikkewynkolonie in Bettiesbaai en die Harold Porter-natuurreservaat is naby. Daar is lieflike winkeltjies, koffiewinkels en restaurante binne stapafstand.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Pringle Bay Villa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Spanish Farm Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 31

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Kusweg 1830, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pringle Bay Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R20 160
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R20 160
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 1830, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACVFpkZ86CTkIEZCQxHXjL25XNQzlFu1MjbxFgCO2mq983Srwy5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R20 160 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 1830 Beach Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -34.347094183252 18.82563775215

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang