Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Zureta S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Wonderlik en gasvryheid tops! Absoluut ja! Wonderlike gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lunette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantastiese naby-die-see verblyf. Ons het regtig lekker gebly. Beslis een van die lekkerste plekkies waar ons al was. Die huis is baie netjies en skoon en dit het alles wat mens nodig het. Dis baie lekker naby die see en die see-uitsig is 'n wenner. Johan was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlik ontspannend. Alles was perfek. Baie skoon en netjies. Lig en ruim. Ons het dit baie geniet en sal beslis teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Was 'n uitstekende vakansie. Beste verblyf ooit. Perfekte ligging. Uitstekende gashere. Kon nie vir beter gevra het nie. Baie privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chane O
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Beautiful studio apartment, gorgeous area and fabulous hosts! We had an absolutely amazing stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Awesome. It was fantastic. Peaceful and comfy atmosphere. We enjoyed our stay and will recommend it to anyone looking for a quiet breakaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alisa P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ontspannend met pragtige sonsondergange. Ons het die verblyf by Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing baie geniet. Dit was baie stil en ons kon heerlik ontspan met pragtige uitsigte oor die see. Die deck chairs is perfek om te lê en lees met 'n mooi uitsig en 'n glasie wyn. Die sonsondergange was veral spesiaal. Die kombuis is goed ingerig met alles wat mens nodig het vir 'n naweek weg. Die bed was baie gemaklik en die studio was baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graham D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Relaxing breakaway. A fantastic stay in a quiet, private, beautiful location. Amazing view and friendly service. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernst M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Goeie waarde vir geld. Baie gerieflik, goeie ligging en gemaklike akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 15
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Allanstraat 603, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98578a00fe0539be613ae1a03cab108118ca955f6bd3fea5f690cc310b34f9532795f6c51e79d5c9583d6c40c66e42c8d7bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 73 5 1 5 603 Allan Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.341275649549 18.832164506152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang