Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Alisa P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ontspannend met pragtige sonsondergange. Ons het die verblyf by Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing baie geniet. Dit was baie stil en ons kon heerlik ontspan met pragtige uitsigte oor die see. Die deck chairs is perfek om te lê en lees met 'n mooi uitsig en 'n glasie wyn. Die sonsondergange was veral spesiaal. Die kombuis is goed ingerig met alles wat mens nodig het vir 'n naweek weg. Die bed was baie gemaklik en die studio was baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graham D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Relaxing breakaway. A fantastic stay in a quiet, private, beautiful location. Amazing view and friendly service. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernst M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Goeie waarde vir geld. Baie gerieflik, goeie ligging en gemaklike akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tok B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Was see bly lekker. Weereens baie lekker gebly. Dankie vir al die hulp ons waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre L
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Pure Griekse-styl luuksheid. Ek het 'n naweek in die heerlike rustigheid van Pringlebaai oornag en wat 'n uitstekende keuse om by die Griekse-styl Pringle Bay Beach Villa te bly. Die villa is geleë in 'n rustige uithoekie van die dorp met pragtige berg- en see-uitsigte. Die oop-plan woonstel is heeltemal privaat op die onderste vleuel, bereikbaar met 'n stel buitetrappe na onder. Dit is pragtig gemeubileer met lieflike passende dekor - en super-netjies. Voeg nog twee TV stelle met Netflix, 'n kolossale sonnige patio met gemak lê-stoele en 'n besonder vriendelike gasheer. Hoogs aanbeveel. Sal beslis terugkeer wanneer die geleentheid hom voordoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vivien S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Beauty and comfort combined. A quiet and protected sanctuary with a stunning view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Baie rustig en mooi. Die plek was soos die fotos gewys het. Dit is ruim en baie mooi uitsig. Als was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carla D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Baie rustige plek. Ons het baie lekker gebly. Pragtige plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Martin F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Excellent choice, highly recommended. Very accommodating hosts, unit had everything, nice braai area, and great, safe location. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2024

Skoon en netjies. Die verblyf was goed, dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 15
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Allanstraat 603, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98578a00fe0539be613ae1a03cab108118ca955f6bd3fea5f690cc310b34f9532795f6c51e79d5c9583d6c40c66e42c8d7bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 65 5 1 5 603 Allan Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.341275649549 18.832164506152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang